Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedgeleë

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 82 resensies vir Goedgeleë
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jessica P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P
Saam met vriende

Peaceful, beautiful, serene.

We had a lovely stay at Goedgeleë. The home is located below a beautiful mountain view with lots to do in the nearby area! The host was extremely helpful and friendly, and the home was clean, with big windows flooding the home with light and stunning views outside! We found the place peaceful and were able to rest well in the quiet and tranquil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky G
Gesin met klein kinders

Rus vir siel.

Alles was perfek, die uitsig en stoep steel jou hart. Ons kom kuier graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie Vicky, sal julle graag weer ontvang.

Goedgeleë
Jeane J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welgedaan aan die personeel en die eienaars!

Goedgeleë was pragtig, ruim en toegerus met alles wat ons kon benodig het. Van wasmasjien af na loadshedding liggies. Die stilte en die uitsig vanaf die stoep was hoogtepunte vir ons naweek. Ons het laat gearriveer en het die huis gekry met buiteligte aan en ligte in die huis aan. Wat 'n pluspunt was, was dat dit nie nodig was om selfoonliggies aan te sit om die trappe te klim en die voordeur oogesluit te kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie Jeane, ons is bly julle het die naweek daar geniet.

Goedgeleë
Deon S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met vriende

Would recommend it to anyone and definitely coming back.

The stay was amazing. Pictures do not do the house justice. It was an amazing surprise to see it in person. And the stay was relaxing and peaceful. Perfect place to get a little rest for your soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodine S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie Jodine, ons is bly julle het dit geniet.

Goedgeleë
Riaan K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Was uitstaande gewees. Die gasvrou is 'n wenner en ondersteun met alle navrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie Riaan, dit was 'n plesier.

Goedgeleë
Charmaine V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met vriende

Fantasie! Wat 'n belewenis.

Gasvryheid uit boonste rakke. Linda en Susan het uit hul pad gegaan om alles vir ons net lekker te maak. Sal definitief weer besoek aflé. Baie dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir julle kuier Charmaine! Kom gerus weer.

Goedgeleë
Martin W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W
Saam met vriende

Fantasties.

Sakpas, alles in orde, netjies en terugvoer voor en na 101%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie Martin, dit was 'n plesier om julle te huisves.

Goedgeleë
Belinda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Gesin met tieners

Netjiese verblyf met 'n pragtige uitsig.

Al was ons net een aand daar het ons baie tuis gevoel met die gasvryheid. Die gastehuis is baie netjies met alles wat jy nodig het, met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir julle kuier Belinda. Sien julle weer.

Goedgeleë
Sarel E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E
Besigheidsreis

Mooi plek, goed toegerus.

Trappe kort beter buitebeligting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie Sarel, goeie punt.

Goedgeleë
Hannes D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige sandsteen huis met asemrowende uitsig oor die berge.

Ons het heerlik gekuier in hierdie ruim woning. Die kaggel was wonderlik in die ysige weer tydens ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Pragtig, netjies en skoon.

Pragtige kliphuis, netjies en skoon. Lekkerste kuierstoep. Ons het verskriklik lekker gebly in hierdie pragtige verblyf. Ons sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie Karen, ons is bly julle het dit geniet.

Goedgeleë
Hennie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met vriende

Baie netjies en aangenaam.

Baie mooi huis met 'n baie mooi uitsig. Die huis is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yossi N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yossi N

Very nice.

Would be nice to be greeted by the host. It would be nice to have WIFI availability.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Gesin met tieners

Die kuier was heerlik.

Ons sal graag weer wil kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nihal G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nihal G
Gesin met tieners

It was fascinating. We are looking forward to visit again.

Riana organized everyting for us and made us very comfortable. Thanks Riana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a amazing place, so relaxing, we will go back.

If you need to switch off from the rush of the city this is the place for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met vriende

Lieflike en gerieflike huis!

Baie netjies, daar is als wat jy nodig het, ons sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met vriende

The best place to be.

Awesome experience, lovely view, neat and clean inside, wil stay there anytime again. Friendly service. We enjoyed it very much thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie Marius. Ons is bly julle het dit geniet!

Goedgeleë
Llewellyn K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn K
Gesin met tieners

'n Huis weg van die huis.

Een van die lekkerste naweke weg. Mens voel so tuis en dis werklik 'n huis weg van jou huis af. Elke klein detail is na gekyk en was daar vir ons om te gebruik. Baie baie dankie en gaan julle sommer gou weer kontak as ons Fouriesburg toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Llewellyn, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Goedgeleë
Madelle W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelle W
Saam met vriende

Vriendelike diens.

Puik waarde vir geld. Pragtige woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisl M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisl M
Gesin met tieners

Ideale verblyf as jy die omgewing wil verken. Baie naby aan Clarens.

Eenheid het alles wat nodig is vir 'n gesin. Die komplimentêre koffie/tee en melk was wonderlik, aangesien ons eers bietjie laterig in dorp aangekom het. Sal dit definitief weer bespreek as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Odette J
Gesin met klein kinders

Gesellige huisie.

Ons het vreeslik lekker gebly en het die uitsig vanaf die stoep vreeslik geniet terwyl ons gebraai het. Alles wat ons benodig het was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was heerlik, dankie!

Baie skoon en netjiese huis. Alles is van goeie gehalte en dit laat mens tuis voel. Baie dankie, ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie Nico. Hoop ons sien julle vinnig weer!

Goedgeleë
Anri P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Skoon en netjies. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met tieners

'n Pragtige, netjiese en ruim huis met 'n baie mooi uitsig oor van die Fouriesburgberge.

Ons het baie lekker gebly in dié sandsteenhuis met die heerlikste kuier-stoep. Die huis het al die nodige geriewe en is baie netjies. Die huis is ideaal geleë op die rand van die dorp en binne stapafstand van Meiringskloof. Die dorpie Fouriesburg het ons harte gesteel - dis soveel rustiger as Clarens, maar tog is daar so baie om te doen en sien in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar oor die huis en ons dorp Elna, ons is bly julle het dit geniet.

Goedgeleë
Andre O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos ons huis.

Dit word al hoe moeiliker om kwaliteit verblyf te kry teen bekostigbare tariewe. Goedgeleë is so 'n plek. Die huis is pragtig en netjies, dit voel asof alles soos is soos jy dit self sou wou gehad het. Net 'n paar woorde van advies: Die motorhuis het nie 'n agterdeur nie. As die krag sou afgaan kan jy moontlik 'n probleem hê as jou motor binne toegesluit is tensy die motorhuisdeurmotor 'n 'back-up' battery het wat werk. Die paaie na Fouriesburg van die suide en ooste is onrybaar. Gebruik die N5 as jy van die N1 se rigting kom, of die R714 via Warden/Bethlehem, of Harrismith na Clarens. Ons het 'n lang ompad gery via die N5 van Bloemfontein af, maar dit was die moeite werd. Om op te som, ons sal graag 'n week wil bly op Goedgeleë. Dis op die rand van die dorpie en in 'n goeie gedeelte. Mens kry rus vir jou siel daar. Die netheid en kwaliteit van alles in die huis is opmerklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde, André. Ons hou vir jou plek vir daai week kuier.

Goedgeleë
Lizel-mari S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in lieflike huis met pragtige uitsig.

Hier is alles en nog meer wat jy nodig het om lekker te bly. Dis baie netjies en skoon en ons sal dit enige tyd aanbeveel en beslis weer daar gaan kuier. Die tuisgebakte beskuit is 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie. Sien julle weer.

Goedgeleë
Gerhard S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam om in so ruim, netjiese en goed ingerigte huis tuis te gaan!

Die huis is baie lekker ruim en goed ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met vriende

Baie rustige omgewing en goed toegeruste akkommodasie.

Sal weer daar wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet B
Saam met vriende

Uitstekende verblyf opsie.

Die huis het presies gelyk soos geadverteer. Ons was aangenaam verras om ook tee, koffie, suiker, melk en die heerlikste beskuit te kry. Ons het slegs een aand oorgeslaap maar sal beslis weer terug gaan vir 'n langer periode. Die huis het werklik alles wat jy sal nodig kry om gemaklik te bly. Alles was skoon en netjies met ons aankoms en die beddens en kussings was baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir julle kuier Anet! Kom volgende keer gerus vir langer.

Goedgeleë
Riaan K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan K
Gesin met tieners

Rusting en baie gemaklik. Baie skoon en netjies.

Lekker gemaklik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolena V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegeruste verblyf. Wonderlike uitsig oor die berge en rustige atmosfeer en omgewing. Wens ons kon langer bly!

Ons het 'n bietjie gesoek na die plekkie a.g.v. versteekte straatname. Ons was verras met die luukse huis en skoon en netjiese fasiliteite. Die tuin is pragtig versorg en die bure baie vriendelik. Dankie vir Rina, die buurvrou, wat ons so vriendelik ontvang het en seker gemaak het dat ons gemaklik en tevrede is. Ons sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly Nicolena. Hoop julle het julle kosmos gesien!
Sien julle weer.

Goedgeleë
Lydia J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld!

Ons blyplek was baie skoon en netjies, goed ingerig, en met die pragtigste uitsig. Rina was behulpsaam en vriendelik. Dankie vir 'n heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir julle kuier Lydia! Sien gou-gou weer.

Goedgeleë
Neels K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K
Gesin met tieners

Goed toegeruste, rustige, ruim verblyf.

Goedgeleë is presies wat die naam aandui. Daarby is die huis ruim en baie goed in stand gehou. Die uitsig op die berge is ongelooflik mooi. Suzan het seker gemaak dat ekstra versoek uitgevoer is en het bevestig voor ons aankoms. Dankie ook aan Rina wat help omsien na die eenheid en vrae oor die omgewing en 'n kontak se info verskaf het vir 'n daguitstappie na die Katse dam in Lesotho. Die dame wat die eenheid skoonmaak was bedagsaam en het aangedring om buite die eenheid te wag ons vertrek. Sal Goedgeleë enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie Neels, bly julle kon die tydjie weg geniet. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Goedgeleë
Sonja B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met tieners

Huis en uitsig is pragtig!

Die huis self is uitmuntend! 'n Regte bly-huis met alles wat jy kan nodig kry. Van al ons vakansie-bestemmings die jaar, was die beddens uitstekend! Baie dankie dat ons in julle huisie kon deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir julle kuier! Sien sommer vinnig weer.

Goedgeleë
Murray B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Murray B
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Bietjie moeilik om die plek op te spoor, maar baie netjies en mooi versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nisia H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nisia H
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Fantastiese uitsig, ruim vertrekke, alles wat mens nodig het. Sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Sien julle weer.

Goedgeleë
Rika K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K
Saam met vriende

Stilte uit die hemel.

Rustige, stilte vir ‘n moeë siel. Jakkalse wat roep tussen die berge. Vars lug en asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet Rika. Nou weet jy waar ons is as jou siel weer rus soek!

Goedgeleë
Fanie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al ons verwagtinge was oortref.

Die oorspronklike bespreking en finalisering van die verblyf het net omtrent 15 minute geduur. Alles is die volgende oggend met e-mails bevestig en ons het presies geweet waar om te gaan. By ons aankoms was ons regtig beïndruk en alles wat ons verwag het, en meer, was beskikbaar. Die grondpaadjie daarheen was oorspronklik 'n bekommernis, maar my "plat" kar het geen probleme gehad nie. Die uitsig van die huis af is wonderlik. Verder was ons uitstappies na Lesotho en die plaaslike staproetes baie lekker en sommer maklik om by uit te kom. Baie dankie ook Suzan en Rina vir julle moeite met die laptop wat ek daar vergeet het. Werklike 'n aangename verblyf gehad en wat ons gedink het 'n ou huis te wees, was toe 'n nuwe en onlangs geboude huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Fanie. Kom kuier gerus weer!

Goedgeleë
Maxine N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine N
Gesin met klein kinders

Heerlike, ruim en netjiese verblyf met pragtige uitsig.

Goedgeleë en is 'n lieflike wooneenheid in Fouriesburg. Die eenheid is heerlik ruim en baie goed ingerig. Die diens was puik en ook baie nabygeleë aan Lesotho se grens, sowel as Clarens. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie, Maxine. Ons sien julle weer!

Goedgeleë
Madelein T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein T
Saam met vriende

Pragtige, netjiese huis met al die nodige geriewe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie Madelein!

Goedgeleë
Fransie C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie C
Saam met vriende

Uitstekende ligging en besonderse uitsig.

Pragtige huis, goed uitgelê en netjies. Het mooi verwelkoming gekry met blomme. Veiligheid is baie goed en die atmosfeer fantasties. Rustige omgewing met 'n kaggel vir die koue donderdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Fransie. Kom kuier gerus weer!

Goedgeleë
Philip C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C
Saam met vriende

Altyd besonders.

Ons het al 'n paar keer hier tuisgegaan en sal dit altyd aanbeveel. Baie naby Clarens, maar nie deel van die vreeslike verkeer daar nie. Goeie restaurant in die dorpie. Die mooiste uitsig en by die grens na Lesotho.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle weer te kon ontvang, Philip! Sien julle graag weer.

Goedgeleë
Marylize R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marylize R
Gesin met tieners

Huislik.

'n Rustige, huislike atmosfeer. Netjies en verwelkomend. Vriendelike diens. Uitsig asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Mooiste uitsig met pragtige berge. Stil omgewing en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir julle Louise. Sien weer!

Goedgeleë
Cheryl R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl R
Gesin met tieners

A very relaxing cottage to stay in.

The cottage we booked had a beautiful view off the mountains. We woke to see the sun rising. Beautiful place. Friendly neighbours and safe surroundings. Enjoyed our stay. Wouldn't mind going back to the same place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Thank you for your visit, Cheryl! We would love to host you again.

Goedgeleë
Christiaan Philip L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Philip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik naby naburige dorpe, volledig toegerus en netjies.

Ruim kliphuis. Netjies en volledig toegerus. Pragtige uitsig op die berge, baie stil en rustig. Dit is naby omliggende dorpe soos Golden Gate, Clarens en ook Lesotho. Ons sal vir seker in die toekoms weer daar gaan woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Ons is baie bly julle het die huis geniet Annalie. Sien julle sommer vinnig weer!

Goedgeleë
Jaco C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon huis. Baie sentraal gewees vir ons.

Baie netjies en skoon huis. Goeie sentrale ligging vir ons kuier in die Oos-Vrystaat gewees. Kaggel was absolute wenner gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir die mooi boodskap Jaco. Bly julle het lekker gebly. Sien weer!

Goedgeleë
Nicole E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole E
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Alles is baie netjies in die huis. Ons het baie lekker gebly. Kyk asb. na die tegnologie in die huis. DStv moet opgegradeer word om met alle dekodeerders te werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Nicole. Ons sal aandag daaraan gee. Groete en hoop om julle weer te sien.

Goedgeleë
Teresa C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa C

Rustig.

Voordeur sukkel om te sluit. Meld eie dekodeerder saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie Teresa.
Maak so, ons is in die proses om die dekodeerder situasie op te stel.
Dankie vir julle kuier.

Goedgeleë
Wian V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bevoorreg.

Baie goed geleë omgewing. Sal altyd teruggaan en dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie Wian.
Sien julle in September.

Goedgeleë
Minette V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Sal vir seker weer die gastehuis bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie vir julle kuier Minette.
Sien julle weer.

Goedgeleë
Jennifer M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie Ronnie! Ons is bly julle het lekker gebly.

Goedgeleë
Barbara H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Saam met vriende

Stunning.

This is a beautiful well-maintained house with everything needed for a self-catering stay. We arrived on Friday afternoon and had a planned trip to Lesotho leaving early on Saturday morning. We were under the impression that the house would be serviced on Saturday but when we got back from our trip to Lesotho, nobody had been there to service the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa W
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en waarde vir geld!

Die huis is baie netjies en volledig toegerus, pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Bly ons kon julle huisves Marisa. Groete en sien weer.

Goedgeleë
Philip C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C
Saam met vriende

Absolute waarde vir geld!

Pragtige huis, met als wat nodig is. Ongelooflike uitsig en baie vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker hier gebly.

Lekker ruim huis in Fouriesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dankie Veronica, hoop julle kom maak vinnig weer 'n draai.

Goedgeleë
Wessel Pretorius P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel Pretorius P
Saam met vriende

Uitstekend. Beste waarde vir geld ooit! Smaakvol en netjies.

Sal weer kom. Mooi sandsteenhuis en goed versorgde tuin en mooi uitsig oor die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Wessel. Sien julle weer!

Goedgeleë
Rozaan M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan M
Gesin met tieners

Wat 'n aangename verrassing!

Dit het aan al ons verwagtinge voldoen en meer! Ons het laatmiddag in die middel van die winter gearriveer en Rina het alreeds die verwarmers gaan aansit toe ons aanmeld. Mooi toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Alles mooi skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar bly as ons in daardie rigting gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie Rozzana. Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle sommer vinnig weer.

Goedgeleë
Willem B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met vriende

Aangename verblyf in 'n kraakskoon gastehuis wat volledig toegerus is.

Ons het die huis moeilik bereik aangesien dit in 'n nuwe area is en die straatname nie almal sigbaar was nie. Die eienaar was nie self tuis nie en ons het na telefoniese kontak met die buurvrou vasgestel waar om die sleutel te kry. Aanwysings na die plek nie baie duidelik nie. Die beddens was goed en ons kon lekker uitrus voor ons die volgende oggend huiswaarts is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met vriende

Fantasties.

Ten all tye aanbeveel. Ons is deurlopend op hoogte gehou van alles om seker te maak alles is in plek. Baie dankie vir al die oproepe, sms's en e-mails!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, met pragtige uitsig!

Baie, baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Beste Elna
Baie dankie en ons is baie bly julle het dit geniet. Tot 'n volgende keer.

Goedgeleë
Annatjie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S
Gesin met tieners

Beautiful place.

Very nice place to stay with a beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M
Gesin met tieners

A great place to stay.

We loved our stay and were pleased with the little extra's like rusks. The rooms were so comfy and warm with fluffy towels and great clean linen. The only product that was not great was the toilet paper. I would suggest people take their own loo rolls as that was the only thing that was of the lowest single ply range. We also really like the customer care and care taker, but found her just walking right in without prior warning or knocking a bit invasive and that could be the only reason we may not go back. My suggestion would be to phone or message first before just popping right in. Letting yourself in the gate and right through the door without asking first is rather rude. Otherwise beautifully placed, furnished and looked after. Many thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Dear Michele. Please accept our apology for both incidents. We appreciate your honest feedback as we would really like our guests to be satisfied. We'll attend to it and to ensure that future guests enjoy their stay.

Goedgeleë
Marius V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, gerieflike akkommodasie met 'n goeie ligging en mooi uitsig van berge.

As jy opsoek is na 'n stil en in die natuur wegbreeknaweek is dit die ideale verblyf vir 'n familie of groep vriende. Die huis is baie gerieflik en genoeg spasie asook 'n lekker groot stoep om saam te kuier met baie mooi uitsig van die berge. Daar is 'n kaggel in die leefarea en hout word voorsien vir 'n lekker warm vuur in die koue maande. Dis ook die regte plek vir mense wat veldmotorfietse (Quads) wil saamvat om in die berge te gaan ry. Clarens is ook net om die draai vir shopping of vir 'n lekker kuier by die vele pubs en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Gesin met klein kinders

Netjiese, ruim plek met kraakvars, kwaliteit wit linne en handdoeke.

Toegeruste kombuis, braaiplek op stoep. Ideaal vir gesin. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin wat ruimte en gemak soek met kinders. Die huis is baie netjies en goed toegerus en die opsigters fantasties behulpsaam. Die beddens het goeie kwaliteit wit katoenlinne en elektriese komberse. Die kombuis het alles wat nodig is. Een hoofslaapkamer met en suite (bad, stort en toilet), tweede slaapkamer met dubbelbed, derde slaapkamer met 2 enkelbeddens, aparte toilet, aparte stort. Sitkamer, stoep met uitsig en braai. Ideale plek om as basis te gebruik vir dag-trips na Clarens en Afri-Ski (sowat 90 km) in Lesotho.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren V
Gesin met tieners

Lieflike, groot huis met wonderlike uitsig.

Ons het heerlik gekuier. Baie dankie aan die gasvrou vir haar ekstra moeite en vriendelikheid asook die heerlike koeksusters wat ons by haar kon koop. Die huis is heerlik ingerig met alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

Absoluut fantasties! As ek ooit weer daai kant toe gaan, bly ek weer daar.

Dis 'n pragtige plek, met 'n lieflike uitsig. Skoon, netjies, huislik, veilig, ongelooflik goed ingerig. Ons het vreeslik lekker gebly! Ons was besig met 'n "road-trip" en is jammer ons kon nie langer bly nie. Die diens was baie goed en die kommunikasie ook uitstekend. Baie dankie, dit was beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtig met 'n wonderlike uitsig!

Dit is regtig 'n pragtige selfsorghuis met genoeg plek vir 6 mense om gemaklik saam te kuier. Die opsigters is vriendelik en beskikbaar wanneer benodig. Ons het hulle reeds vroeg die Saterdag nodig gekry toe al die tuinstoele vasgesluit was en daar geen sleutel vir ons was om dit self te doen nie en terselfdertyd het ons die gasstoof sonder gas gevind - daar was gelukkig 'n spaarbottel in die motorhuis toegesluit en die opsigter kon ons daarmee ook help. Die uitsig vanaf die groot stoep tydens 'n laatoggend ontbyt het egter vir dit opgemaak. As ons weer in Fouriesburg oorbly, sal dit definitief daar geskied. 'n "Tip" - bring jou hout saam vir die kaggel indien julle binnenshuis wil kuier in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerina S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Dit is 'n baie mooi huis en die uitsig is fantasties. Baie, baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek om 'n wegbreek te geniet.

Ons het ons verblyf baie geniet, die huis is volledig toegerus en die atmosfeer is baie rustig. Ons sal dit graag weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanne!

Dit is 'n pragtige plek en kan ek dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Die huis het 'n stunning view en dit is regtig goed geleë. Die huis self laat mens baie welkom voel. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annolien S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien S
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Baie dankie. Die huis was netjies, skoon en goed ingerig. Ons het die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruskans met die mooiste uitsig!

Vrystaatse gasvryheid en vriendelikheid het gesorg vir 'n heerlike ruskans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese verblyf met 'n pragtige uitsig.

Ons waardeer die moeite vir die gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Die uitsig aleen laat mens ontspanne en rustig voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedgeleë se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Robbie. Ons waardeer dit en hoop om julle gou weer te ontvang!
Groete
Suzan

Goedgeleë
Michelle W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike naweek en alles was baie skoon en netjies.

Sal beslis weer daar bespreek die tuin is pragtig. Alles is baie skoon en netjies en van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta Z - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta Z
Saam met vriende

Excellent service, well situated, luxurious, fully equipped and peaceful atmosphere.

See the ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodie T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie T
Saam met vriende

Baie lekker!

Al was ons net een aand daar het ons somer onmiddellik tuis gevoel met die gasvryheid. Die gastehuis is baie netjies met 'n pragtige uitsig. Ons het baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique N
Saam met vriende

Wonderlik.

Goedgeleë is 'n wonderlike mooi plek en die tuin is uitmuntend met asemroowende uitsigte. Ek sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Schalk van der Merwe-straat 15, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTU2YmUwLTBkN2ItNDFmYS04NzU5LWQwZjljOGZjMzgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 82 5 1 5 15 Schalk van der Merwe Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.615193522335 28.211995483467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem