LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goedkoopslaap PTA | LekkeSlaap
+8

Goedkoopslaap PTA

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 59 resensies vir Goedkoopslaap PTA
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Antoinette M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike verblyf.

Sal die plek aanbeveel.

Marelize V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Enkelreisiger

Rustig en goedkoop.

Rustig, goedkoop en waarde vir geld.

Louise D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D
Gesin met tieners

Ideal if you have someone in Steve Biko hospital.

The shower can do with a shower curtain to keep the toilet dry.

Thembi N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

It's just a regular place.

Yasmin G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmin G
Gesin met klein kinders

After my OP best place to rest.

The place is warm and tranquil. Very appealing.

Goedkoopslaap PTA's terugvoer

Hallo Yasmin.
Many thanks. We hope you recover 100%.
You are very welcome to come again.
Jerrie & Leonie.
Goedkoopslaap pta.

Goedkoopslaap PTA
Louis K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis K
Enkelreisiger

Eienaars was vriendelik en behulpsaam, jammer daar is nie toegang vir WiFi nie.

Die verblyf is in 'n stil area, naby eetplekke. Die vertrek is klein, maar vir oornag verblyf, of 'n paar dae voldoende. Die toilet en stort is baie beknop, met geen stortgordyn, m.a.w. die toilet word heeltemal nat as mens stort. Die wasbak in die toilet is so geplaas dat mens die toilet slegs kan benut deur dwars agteruit op die toilet te moet gaan sit. Volgens die eienaar is daar WiFi, maar dit is sy seun s'n en hy het kwansuis nie geweet wat is die password nie, dit het 'n swak smaak gelaat.

Thembi N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The services was outstanding. I want to visit there more often.

I don't mind going to stay there for a long period. Everything is value for money.

Nelson P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelson P
Enkelreisiger

Tranquil and safe place to be.

I enjoyed my stay. The owner is friendly and welcoming. It was indeed a Goedkoopslaap for me.

Marina C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is klein maar baie netjies. Net reg vir 'n vinnige oorslaap.

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oorslaap indien nodig. Waarde vir geld!

Ursella D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursella D

Als wat benodig is, is daar.

Behulpsaam, vriendelik en verstaanbaar binne die omstandighede waar ons was. Baie dankbaar daarvoor.

Carike S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die plekkie is vir as jy net wil slaap.

Kobus R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus R
Enkelreisiger

Onaanvaarbaar.

Plekkie is klein, maar aanvaarbaar. Waaier sal waardeer word. Mure is vuil en vol olie/kosspatsels. Onaanvaarbaar/walglik. Stort/wasbak/toilet amper bo op mekaar. Sal nie weer daarvan gebruik maak nie. Het 3 nagte bespreek, maar na eerste nag vertrek en ander blyplek gaan soek.

Louisa V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Ons was baie mooi gehelp met die aanwysings na Goedkoopslaap en was verras oor die rustigheid van die omgewing. Sal beslis weer gaan.

Ronel J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en netjies.

Eienaar en sy vrou ontvang 'n mens hartlik en jy voel sommer dadelik tuis. Slaapplek is netjies en skoon. Was ons tweede keer en sal vir seker weer van Goedkoopslaap PTA gebruik maak,

Yolande V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Goedkoop en voldoende.

Dit was naby die hospitaal en dus baie sentraal geleë. Dis 'n rustige buurt. Die mense was behulpsaam. Dis ook naby winkels en busroetes. Riviera is ook baie naby aan die middestad en winkelsentra. Dis ook naby die Uniegeboue en Voortrekkermonument.

Hugo H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo H
Enkelreisiger

Baie basies maar goeie waarde vir geld. Sentraal en baie vriendelike diens.

Ek het dit geniet want vir die geld wat ek betaal het het ek baie lekker verblyfplek gekry wat sentraal in Pretoria is veilig in 'n mooi omgewing. Vir die prys is daar nie iets waaroor ek kon kla nie.

Gugu M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gugu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was safe but didn't have any entertainment.

Please add maybe a TV for entertainment.

Leon D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë en rustig met die basiese benodigdhede.

Die prys is verbasend goedkoop. Hang natuurlik af van mens se behoeftes, maar die plekkie is baie sentraal, veral wat hospitale aanbetref. Dit is veilig en al die basiese geriewe is daar. Sal weer gebruik maak van hulle.

Gawie O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gawie O
Enkelreisiger

Uiters teleurgesteld.

Uiters teleurstellende, bedompige buitekamer. Ruik en lyk nie goed nie. Verdien geen ster nie.

Susan S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Alles was okay, net die bed is nie so lekker nie.

Karel B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel B
Enkelreisiger

Voldoende vir 'n enkel man vir een of twee nagte. Daarna sal klein jakkalsies begin hap.

Die kamer is ruim genoeg en daar is 'n klein kombuisie met voldoende geriewe (mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei ens.). Die bed is groot genoeg vir twee mense. Dit het egter gelyk of die bed nie vars oorgetrek was nie. Die kamer loop uit op 'n rustige agtertuintjie met tafels en stoele en 'n mens kyk in die lowerryke agterkop van die Uniegebou vas as jy by die deur uitkyk. Dit is agter die kop waarop die Uniegebou staan. Die gasheer en gasvrou is wonderlik gasvry. Vir 'n enkelloper is daar twee restaurante binne loopafstand. Nou die jakkalsies. Klein jakkalsie 1: Daar is nie hangplek vir klere nie. Daar is 'n vierkantige plastiektafel en 1 plastiekstoel. Mens behoort nie skoon opgevoude klere, skootrekenaar en joghurt gelyk op een tafel te hê nie. Klein jakkalsie 2. Die badkamer is ontsettend beknop en jy moet jou staan onder die stort ken as jy nie die krane per ongeluk met een of ander liggaamsdeel wil verstel nie. 'n Mens moet maar skuinserig op die toiletbak sit en daar is nie plek vir 'n toilet rol nie. Die wasbakkie is net 'n handvol en dis 'n kuns om gelyktydig te keer dat jy jou kop stamp (teen die piepklein badkamerkassie) en 'n mondvol tandepasta op die vloer uitstort. Parkering was 'n effense uitdaging, maar nie heeltemal 'n jakkalsie nie. Baie laat slaap is buite die kwessie, want die kamer is reg langs die eienaar se hoofbesigheid, (leer produkte) en daar word kort-kort met 'n hamer of iets getik sodat dit klink of iemand aan die kamerdeur klop. Uiteindelik het die kamer voldoen aan die vereistes vir die doel waarvoor ek dit gehuur het teen 'n billike prys. (Jerry, voeg R10 by die prys en plaas seep, shampoe en koffie/tee in die kamer.) Maar nog 'n nag of twee sou my beslis begin irriteer. Dames sal waarskynlik gouer geïrriteerd raak, soos binne die eerste 10 minute.

Steven M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het laat aand gekom, maar het vriendelike ontvangs deur sjerrie geniet. Binne 15 minute het ons tuisgevoel.

Ons wil graag soebat dat julle nie julle pryse op laat gaan nie, want julle help ons te veel.

Ronel J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and friendly.

Will use Goedkoopslaap any time, very nice.

Montgomery M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Montgomery M
Enkelreisiger

Netjies en rustig.

Vriendelike ontvangs met 'n voldoende kamer.

Kesiwe P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kesiwe P
Enkelreisiger

This is a safe and friendly place. Maybe just provide cleaning materials.

Very receptive hosts, convenient transport system and the place is close to good restaurants that suit any budget. I fave found myself a home away from home in Pretoria. All my family members will book at this place when coming to SA. Thank you so much.

Yolandi K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi K
Enkelreisiger

Besorgde vriendelike mense, het heerlik en veilig gebly. Sal beslis aanbeveel.

Met die intrapslag het ek dadelik tuis en veilig gevoel. Oom Jeroni en Tannie Leoni is gawe, vriendelike, besorgde mense. Ek het baie lekker gebly. Ek sal beslis die verblyf aanbeveel.

Sonja E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E
Besigheidsreis

Die beste ooit.

My dogter het daar oorgebly, sy kon nie genoeg gepraat het hoe vriendelik die mense is nie. En dat sy regtig baie veilig gevoel het daar. Ek sal enige tyd weer vir hule plek daar bespreek.

Barry M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelike staff altyd bereid om te help.

Baie rustige en wel geleë. Baie vriendelike en behulpsame personeel en baie beslis waarde vir jou geld.

Joey C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir 2 nagte verblyf, gawe vriendelike mense.

Ons was in die dubbelbedkamer. Effens klein, maar vir oorslaap en heeldag uit was dit heel gepas vir ons doel. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Vir mense wat dalk meer spasie soek, sou ek aanbeveel om die kamer met 2 enkelbeddens te bespreek. (Ek verstaan dit is groter.) Ons sal dit volgende keer probeer. Baie eetplekkies naby.

Daleen B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen B
Enkelreisiger

Baie klein, baie warm maar goed genoeg vir net oorslaap.

Sien sterre.

Hugo N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo N
Enkelreisiger

Puik.

Baie dankie. Vriendelike gashere, netjiese plek.

Susan G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Enkelreisiger

Dit was heeltemal voldoende vir die rede waarvoor ek slaapplek nodig gehad het.

Die slaapplek was waarde vir geld. Ek wou net slaapplek hê en dit was voldoende!

Koos V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en sal in die toekoms definitief weer daarvan gebruik wil maak.

Die hele opset praat van veiligheid en rustigheid. Dit is lekker privaat en ons kon kom en gaan soos ons wil. Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang. Dit was waarde vir ons geld.

Anton V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Enkelreisiger

Beste waarde vir geld in Pretoria.

As jy op soek is vir waarde vir geld, kan Goedkoopslaap nie getroef word nie. Ek het in die kamer gebly met die dubbelbed en kan net hieroor verslag doen. Die eenheid is klein sonder om beknop te wees. Dit het 'n klein yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n opwasbak in die kombuisie met 'n ketel, borde, koppies en messegoed. 'n Klein hangkas, stoel en dubbelbed maak die ander meublement uit. Die bed is baie gerieflik. Die badkamer is bietjie beknop met 'n stort, wasbak en toilet, maar jy kan die nodige doen. Die gashere is baie vriendelik en ons het lekker gesels en gekuier. Die erf is veilig omhein met staalhekke. Gerieflik naby die hospitaal.

Remon H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvrye verblyf.

Die verblyf was heerlik, kamers netjies en rustig. Perfek vir 'n naweek wegbreek vakansie. Ons sal beslis weer in die toekoms van hulle gebruik maak.

Patrick O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Patrick O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kry waarvoor jy betaal!

Jy kry waarvoor jy betaal - met dit gesê, het ons nie 5ster verwag nie, maar wanneer jy in die mark is om gaste te onthaal moet daar sekerlik aan 'n paar vereistes voldoen word. Vriendelikheid was baie! Goeie mense! Daar was 'n paar dinge wat gepla het: Die badkamer se drein is verstop, as jy nie binne 3 min klaar gestort is nie is die hele kamer onderwater! Daar is ook nie 'n deur of gordyn tussen die stort en toilet nie, met die gevolg dat wanneer jy stort is alles nat en onderwater. Langs die kamer is 'n werkswinkel - so van inlê kan jy vergeet, die geraas is daar! Dit was wel beskostigbaar en sal dit weer oorweeg indien daar aandag aan die probleme gegee is. Ek wou niks sê oor die probleme nie, want dit is so bekostigbaar. Ek wil net hê ander moet weet waarvoor hulle betaal.

Goedkoopslaap PTA's terugvoer

Beste Patrick,

Baie dankie vir die terugvoer. Ongelukkig is ons nie in kennis gestel van enige klagtes tydens jul verblyf nie. Indien ons bewus gemaak is, sou ons dadelik kon help om die ervaring te verbeter.

Groete,
Jerrie

Goedkoopslaap PTA
Estelle P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar so lekker.

Die plekkie is klein, maar so-so oulik. Net wat ons nodig het een maal per maand. Dankie, die eienaars was PUIK! Badkamer is effe sleg uigelê, alles word nat inkluis die toiletpapier, so mens moet maar uithaal voordat jy stort. Baie dankie.

Adele S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S
Enkelreisiger

I enjoyed my stay.

I enjoyed my stay and will make use of the accommodation again.

Schalk H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk H
Enkelreisiger

Hartlike ontvangs - basiese maar aanvaarbare verblyf.

Verwelkoming deur die eienaar Jerry was aangenaam. Die verblyf is basies maar netjies. Baie sentraal geleë. Aangename atmosfeer.

Susan R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en aangename atmosfeer by Goedkoopslaap.

Ons was aangenaam verras om in die besige Pretoria 'n heerlike, stil plekkie te kon bekom. Die gasheer Jerrie en gasvrou Leonie Roux is twee dierbare mense wat mens altyd op jou gemak laat voel en ons het hulle agtergelaat as vriende. Goedkoopslaap sal ons baie beslis weer sien!

Pieter B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Die kamer en badkamer is maar klein, maar tog waarde vir geld. Skoon en goed versorg.

Dit sal net help indien daar miskien 'n klein stoofplaatjie of mikrogolfoondjie in is.

Annetjie V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir een of twee nagte om net oor te slaap.

Goedkoopslaap is beslis 'n baie goedkoop opsie en 'n mens kry dit waarvoor jy betaal. Dit sou lekker gewees het as daar dalk koffie, tee en suiker was vir 'n koppie of twee, en die badkamer is 'n bietjie beknop. Veiligheid is goed.

Corrie D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en baie goed geleë naby alles.

Die eienaar was baie vriendelik en baie aangenaam, sal weer daar gaan oornag wanneer ons weer Pretoria toe moet gaan.

Minette N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Minette N
Enkelreisiger

Pictures can be deceiving.

Not at all what is being advertised. You have to pay extra to use the gas stove in order to cook although they stipulate that it is self-catering. The doors are difficult to lock or won't lock at all. There was no hot water in the mornings and if there was hot water it only lasted a few minutes and the bathroom is very very small. I didn't like my stay at all. Thank you.

Barbara S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie klein maar, baie bekostigbaar met alles wat nodig is.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly by Jerry en Leonie. Hul vriendelikheid lê ons baie na aan die hart. Ons het net 'n slaapplekkie gesoek aangesien ons heeldag uit was, en Goedkoopslaap het 100% aan ons behoeftes voldoen. Nogmaals, baie dankie. Sal beslis weer daar gaan bly.

Zenobia F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Zenobia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nooit weer nie.

Die verblyf was nie aangenaam gewees nie. Plekkie baie, baie klein. Foto's baie verleidend. Die plekkie was vuil, mure vol vetspatsels. Perdebynes in die plekkie. Bittermin ventilasie. Blykbaar 'n selfsorgeenheid, maar het nie eers 'n stoof om kos voor te berei nie. Dit was die mees onaangename verblyf. Het selfs vroeër vertrek.

Enough M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enough M
Enkelreisiger

Enjoyed my stay.

Enjoyed my stay and the reception was warm and welcoming.

Johan V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief aanbeveel.

Ervaring duisend. Baie dankie aan eienaar. Sal definitief weer besoek as geleentheid opduik. Hierdie mense het 'n hart van goud!

Riekie E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E
Enkelreisiger

Klein en knus, maar gerieflik.

Baie dankie vir die tyd wat my man daar kon spandeer terwyl ek in die hospitaal was. Die woonstel was naby genoeg geleë aan die hospitaal so my man kon gerieflik sy eie ding doen, en dan vir my kom kuier. Die woonstel was `n bietjie klein maar vir een persoon is dit gerieflik en netjies en skoon. Die stort en toilet alles in een, was `n bietjie beknop en 'n plekkie om klere op te hang terwyl jy stort, was al probleem. Oom Jerry was baie vriendelik en tegemoetkomend en hy het baie uit sy pad gegaan om ons van hulp te wees. Ek sal definitief die plekkie aanbeveel vir toekomstige gaste.

Rita S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S
Saam met vriende

Sal beslis weer gaan.

Vriendelike en behulpsame gasheer. Dit was 'n heerlike ervaring. Ons het rustig en veilig gevoel met Jerrie en Leonie wat ons uiters vriendelik ontvang het. Baie dankie, ons sal beslis weer kom kuier.

Ricardo M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo M
Enkelreisiger

I really felt at home.

The owner and his wife were really helpful. As a stranger in Pretoria with no transport, they really went out of their way to get me to where I wanted to be. As far as I'm concerned, I actually stayed for free. Thank you very much Jerry and Leonie.

Sabelo M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo M
Enkelreisiger

I was impressed with the surroundings.

Jerry and his wife made me feel at home. I was also impressed with the safety and quietness of the area.

Megan B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Megan B
Enkelreisiger

I would give it 1 star.

Would not recommend it unless you are really stuck for accommodation options. It is most affordable and the accomodation unit was sufficient however: It's advertised as a self-catering unit but is not 'fully equipped' for self-catering. There was no cutting knife, no bread board, no stove, no cooking utensils and no containers. They provided old oxidised coffee and stained sugar in a small mug. The bar fridge/freezer's door was broken. The bathroom is only 1 square meter (you can't close the door and be in the room at the same time). The shower door was broken. They did not provide enough toiletpaper so I advise you to take your own. The hot water only lasts for about 5 minutes. The clothing cupboard is missing a door. The room was very cold. It needs more rugs. The front door's lock is faulty so we had to sleep with the door unlocked during the night (sometimes it worked and sometimes it didn't). In my experience, whether I was staying at a guesthouse or a self-catering unit or a hostel for one day or 10 days, the rooms should be serviced daily! Goedkoopslaap PTA did not clean the room once during my week-long stay! This is disgusting. The owner Jerry was incredibly rude about money. I had made the payment but accidentally did not send the proof of payment. Instead of simply asking to resend it he then threatened me about getting his money 'or else.' This is not professional. On a positive note, it's perfectly fine for a one-night stay but only if you don't expect too much and just need a bed.

Amanda F - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en naby ons bestemming.

Baie vriendelike diens en dit was 'n kort afstand na ons eindbestemming.

Ansie N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N

Die verblyf is baie aangenaam. Sal dit definitief aanbeveel.

Die omgewing is stil en sentraal in Pretoria. Sekuriteit is ook goed. Die eienaars is vriendelik en maak seker dat jy alles het wat jy nodig is.

Leonard M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard M
Enkelreisiger

Baie lekker gebly by Goedkoopslaap, die eienaar was baie hulpvaardig en gasvry en 'n vriendelik mens.

Baie lekker gebly vir die 11 dae by Goedkoopslaap, die eienaar was hulpvaardig en gasvry en 'n baie vriendelike en interessante mens. Sal weer so maak en kan die verblyf wat goed geleë is vir die middestad sterk aanbeveel. Dis boonop baie bekostigbaar en netjies.

Colin T - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik! Skoon badkamer net bietjie klein. In 'n stil omgewing met baie gasvrye mense!

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Vir die prys is dit die moeite werd.

Braam V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld! Wonderlike mense! Veilige plek.

Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel. Die ligging is baie sentraal, naby aan verskillende dele van Pretoria en 'n heerlike eetplek net om die draai. 'n Mens kan nie vandag meer teen daardie tarief iewers bly nie. Baie dankie, Gerry. Ons sal beslis weer by jou tuisgaan.

Olivia D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia D
Enkelreisiger

My friend enjoyed it. Thanks a lot :)

Will definitely tell my friends about it :)

Vanaf R190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auguststraat 4, Riviera, Pretoria, 0031, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyN2Q5M2ZkLTE2NTEtNDA0OC05NTI2LTEzYTE1NWMwMTg4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R190  per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 4 August Street Riviera 0031 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.735967 28.210497
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!