Goin' Coastal
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo Park A8, Hoofstraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R650R585 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Goin' Coastal is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Langebaan is net 'n uur se ry van Kaapstad af. Dit is die ideale bestemming as jy die Weskus en die magdom besienswaardighede in die omgewing wil verken.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbyttoonbank het stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en die sitkamer het 'n platskerm-TV teen die muur met 'n DStv-koppelpunt.
Die woonstel het 'n lieflike balkon met ingeboude braaigeriewe en uitsigte oor die gemeenskaplike swembaddens. Die Flamingo Park-kompleks het veilige parkeerplek. Die kompleks is net 'n kort entjie vanaf die hoofstrand, restaurante, kroeë en winkels. Gesogte doendinge soos seilplankry, vlieërbranderplankry, roeiplankry en visvang is op jou drumpel. Die casino is minder as 3 km daarvandaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Goin' Coastal sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Flamingo Park A8, Hoofstraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Goin' Coastal het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo Park A8, Hoofstraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom