Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gold Crest Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontdekkersweg 524, Florida Hills, Roodepoort, 1725, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By die Gold Crest het ons nie-rook kamers en alle kamers het aparte en suite badkamers. Ons beddens is gerieflik met donsveerkomberse en kraakvars wit beddegoed opgemaak. Elke kamer het sy eie ingang apart van die hoofhuis. Alle kamers het volle DStv. Drie luukse dubbelkamers het elk 'n en suite-badkamer. Twee luukse en suite-enkelkamers vir diegene wat daarvan hou om te deel.

Gaste kan ontspan en van alles vergeet in ons pragtige tuin en ontwaak met die strelende geluid van voëltjies wat sing. Ons bedien 'n volledige Engelse ontbyt in die hoofhuis. Geniet die mooi uitsig terwyl jy eet. Ontbyt kan ook buite op die patio wat oor die tuin uitkyk, bedien word.

Maklike toegang tot die N1- en N8-snelweë, loopafstand na winkels, restaurante en wegneemeetplekke. Ons is naby Nasrec, Unisa, Edutel, die Flora-kliniek, Westgate-inkopiesentrum en Clearwater Mall. Die gastehuis verwelkom sakereisigers én vakansiegangers. 'n Lughawependeldiens kan gereël word en ons sal jou ook bystaan met vervoer na Unisa en Edutel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Gold Crest Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fransien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 11

Ligging

  • Ontdekkersweg 524, Florida Hills, Roodepoort, 1725, Gauteng
  • Gaste dink Gold Crest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontdekkersweg 524, Florida Hills, Roodepoort, 1725, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFpDOxUnIZ0sVg70vbd1UaBUIksExDRL4NPuQgOUd8rybM67fkw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 524 Ontdekkers Rd Florida Hills 1725 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.165443709482 27.925849941139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem