LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gold Water | LekkeSlaap
+20

Gold Water

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Gold Water
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerrit E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E
Saam met vriende

Netjiese eenheid met al die geriewe wat nodig is.

Die ligging is briljant en word sterk aanbeveel.

Hylton A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hylton A
Gesin met klein kinders

Perfek.

Lekker ligging met 'n uitstekende uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect.

Great location with an awesome view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Danie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Gesin met klein kinders

Was net 'n great wegbreek.

Die ontvangs was uit die boonste rake en die ligging van die plek is perfek.

Sumarie H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Fantastiese plek, mooi skoon met als wat mens nodig het. Die mooiste uitsig oor see. Regtig die waarde vir jou geld wat jy betaal.

Ilona H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona H
Gesin met tieners

Ons het 100% tuis gevoel. Alles was net soos ons dit wou hê.

Baie dankie aan albei Juanita en Helen. Vir julle is niks te veel nie. Ons waardeer julle diens vreeslik. Alhoewel die maar net die tweede keer was wat ons vakansie verblyf by julle gehuur het, voel ons so welkom. Ons voel eintlik soos vriende. Julle het ons tydjie in the Kaap onvergeetlik gemaak. Baie dankie vir alles.

Gold Water's terugvoer

Dit was net n baie groot plesier Ilona.
Ons sal julle enige tyd weer terug welkom en hoop dat ons weer vir julle dit baie gemaklik kan maak.
Ons sal altyd ons bes doen om altyd ons gaste se behoeftes eerste te plaas en sal voortgaan om te streef om gelukkig gaste te he. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Groete,
Helen

Gold Water
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 105, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1af88a00903f0bf9d369195fb9a6031153f02b1417ba6007593cb5b2529801573849626b9b945a4f95dce4637a6c3f0296?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 105 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.162241 18.865748
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!