Golden Candle Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Golden Candle Bed and Breakfast is in die stil en veilige voorstad Honeydew in Roodepoort geleë. Dit is op die grens van Randburg, wes van Johannesburg.

Die B&B beskik oor 5 eenhede en 3 selfsorg-eenhede. Daar is gesins- en driekwartbed-eenhede op die boonste verdieping. Die selfsorg-eenhede is onder en daar is 2 aparte grasdak-eenhede.

Parkeerplek is op die perseel op die veilige onderdakparkeerplekke beskikbaar.

Golden Candle Bed and Breakfast is 2 minute van Laserpark en 15 minute van Lanseria Lughawe af. Die eerste winkelsentrum is net 1,2 km weg en Wilgeheuvel Hospitaal is 5 minute se ry weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Golden Candle Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false