by Golden Lantern Guest Lodge | LekkeSlaap
+23

Golden Lantern Guest Lodge

Spesiale Aanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Aug 2022 tot 25 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 R612 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Golden Lantern Guest Lodge bied 'n vreedsame ligging waar sakereisigers en vakansiegangers heerlik kan ontspan. Hierdie gastehuis bied 'n groot verskeidenheid selfsorg-akkommodasie.

Die verblyf bestaan uit 5 privaat en suite-kamers wat elkeen geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar, en 3 luukse en suite-kamers, elkeen met slaapplek vir 2 volwassenes. Elkeen het 'n privaat deur wat na die lapa buite lei. Loggers Loft en Eagles Nest se eenhede is op die boonste vloer. Elke kamer/eenheid is toegerus met 'n waaier, verwarmer en TV met DStv. Elke luukse en suite-kamer het 'n yskas en 'n mikrogolf. Gaste wat in een van die en suite-kamers en die boonste kamer bly, kan gebruik maak van die selfsorg- en braaigeriewe in die lapa.

Gaste kan gerus ook gebruik maak van die swembad. En die gastehuis het oorgenoeg veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Golden Lantern Guest Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Van Der Merwe-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Golden Lantern Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
R680 R612
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R680 R612
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ba3dee2ef7f2b380580a48f9e5d56b96d957bbd05fa55aa63e337921fb76cb90645f6748b3e3b0ff82c738fd4c2b9ebe5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680, nou Vanaf R612  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 22 Van Der Merwe Street Bela-Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.882836260385 28.297664429569
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem