Golden Mile Akkommodasie by Golden Mile Beach House | LekkeSlaap
+59

Golden Mile Beach House

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goue Myl-boulevard 260, Goue Myl, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Golden Mile Beach House is 'n dubbelverdieping-gastehuis wat op die strand in St Helenabaai geleë is. Die gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf. Dit is reg langs die plankpaadjie wat na die strand lei.

Verblyf word gebied in 2 privaat en suite-dubbelkamers wat elk ingerig is met 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasplek het.

Gaste deel die gebruik van die kombuis, eet- en leefarea, asook die braai-area buite. Die sitarea op die onderste verdieping het 'n TV met DStv. Die balkon op die boonste verdieping is ideaal vir fotograwe. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Goue Myl-boulevard 260, Goue Myl, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goue Myl-boulevard 260, Goue Myl, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MTJiZDA3LWU2NjItNDJjYi1hNjRkLTJkMDE3OGNjMzVlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) 260 Golden Mile Boulevard Golden Mile 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -32.716987 17.959939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za