LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Golden Valley Glamping Villages | LekkeSlaap
+24

Golden Valley Glamping Villages

Tentekamp
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouevallei Camping Villages, Keerom, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Golden Valley Glamping Villages bied verblyf 20 km buite Citrusdal op die oewer van die Olifantsrivier. Dit is 'n pragtige oase waar mens kan ontspan onder die skadu's van die bome of op die oewer van die rivier.

Die verblyf beskik oor die Glamping Villa wat slaapplek vir 8 gaste het en gebruik maak van ablusiegeriewe met storte en die Deluxe Villages wat elk slaapplek het vir 6 gaste en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet.

Ongelukkig word daar nie musiek by die kampterrein toegelaat nie, tensy die hele kampterrein bespreek word. Die kampterrein kan spyseniering vir tot 160 gaste doen vir verjaarsdae, troues en henne- en haanpartytjies.

Vir die avontuurlustiges is daar natuurroetes, voetslaanroetes, kajakke vir die rivier en gaste kan ook swem.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Ligging

  • Gouevallei Camping Villages, Keerom, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouevallei Camping Villages, Keerom, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb38e15efe85b40fad1a786a41f288a3f8015c2b66865be73c66305f2468f551f8cabcd7035b311489af83cd9f93d91373d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 000  per nag (plek vir 6) Gouevallei Camping Villages Keerom 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.7592 19.051366666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!