Mosselbaai Gholflandgoed Akkommodasie by Golf & Tides | LekkeSlaap
+18

Golf & Tides

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silenestraat 263, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Golf & Tides is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste op die Mosselbaai Gholflandgoed en kyk uit oor die gholfbaan en die see.

Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en beskik oor 2 kamers wat elk unieke beddens het. Elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas toegerus en etes kan by die ontbyttoonbank of in die eetarea geniet word. 'n Wasmasjien, skottelgoedwasser, strykyster en strykplank is beskikbaar. Die oopplan-sitkamer het 'n satelliet-TV en 'n DVD-speler.

Die leefareas en sommige van die slaapkamers lei na balkonne met lieflike uitsigte. Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Golf & Tides sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Ligging

  • Silenestraat 263, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silenestraat 263, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAigzn1eG5SHIQ98185LgJrUxYBEVC33QkPKdLbb7qxfhESgmAf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 6) 263 Silene Street Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.195194 22.126139
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za