Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf View Guest House

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 65 resensies vir Golf View Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Charmaine C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik. Goeie diens. Netjies.

Dit was 'n heerlike groot plek met 'n stoepie en braaiplek. Al die nodige eetgerei was daar. TV met al die kanale. Ons kon lekker ontspan na 'n lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi, en vol karakter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was defnitief te kort.

Sal volgende keer langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gisela O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela O
Gesin met klein kinders

It was a perfect stay with a 2 year old and two staffies. They had a safe outdoor space to run around in.

Braai area was great, kitchen fully equipped. Very suitable for our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Baie tevrede. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Liza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate

Friendly staff, large room. Basic, adequate accommodation. Linen and towels are not good and generally not particularly clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon V
Enkelreisiger

Die eerste kamer op 9 Julie was klein, ysig en sonder enige verwarming - onaangenaam!

Die tweede kamer, op 14 Julie, was ruim, aangenaam en verwarm. Die gasheer was vriendelik en aangenaam. Puik diens. Die twee kamers by dieselfde plek het hemelsbreed verskil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit P
Enkelreisiger

Goeie opsie vir oornagbesoek.

Vriendelike ontvangs, skoon en ruim. Vinnige WiFi. Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev (mr) N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bev (mr) N
Enkelreisiger

Very comfortable stay in quiet surroundings.

Nothing more to add. It was a short overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer met pragtige uitsig.

Alles was perfek. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Die eenheid was baie skoon en goed geleë met 'n lekker private braai-area wat beslis die moeite werd was. Ons sal die plekkie beslis weer besoek. Goeie waarde vir geld en kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm verwelkoming.

Veilig en netjiese kothuisie. Selfs die oggend die plekkie kom skoonmaak. Baie dankie Annelie. Ons het die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convienient, host recieved us late at night, much appreciated.

Accommodated our pets, this we appreciated. We arrived very late and the host opened up for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelen K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon verbyf.

Baie rustige area waar gastehuis is en ons het baie veilig gevoel. Ons motor wat vol waardevolle artikels gelaai was vir my seun se trek na Stellenbosch was veilig agter geslote hek. Die manspersoon wat ons ontvang het, was so vriendlik en hulpvaardig. 'n Pragtige mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan & Griet S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan & Griet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie besonderse akkommodasie en goed toegerus.

Dit was 'n heerlike verkwikkende oornag-ervaring met 'n heerlike gemaklike, koel eenheid, nieteenstaande 'n hittegolf en "loadshedding" tydens inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

DStv-rekening was nie geaktiveer nie, lugreëling aanvanklik nie gewerk nie, vriendelike ontvangs.

Vloer, veral onder die bed, baie stowwerig. Kon lugreëling uiteindelik aan die werk kry. TV nie gewerk nie - DStv rekening nie geaktiveer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Enkelreisiger

Baie skoon netjies en veilig.

Regtig baie goed ontvang. Vir my gewys hoe werk TV en kanale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige netjiese juweel in die Karoo.

Goed toegeruste eenheid waar ons lekker gesellig kon verkeer, braai en rustig slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Gesin met tieners

Baie veilig en rustig.

Netjies en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mohamed S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed S
Gesin met tieners

Wonderful.

We enjoyed our stay at Golf View Guest House Unit 3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorstopverblyf.

Die diens is puik. Lieflike mense. Die plekkie voorsien aan al jou behoeftes. Heerlike, groot bome buite waar ons kon sit en kuier. Sal weer daar oorstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ingerigte eenheid, skoon en netjies. Sal weer daar bly.

Heerlike plattelandse atmosfeer met baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard T
Enkelreisiger

Skoon, netjies, stil en veilige verblyf.

Goeie waarde vir geld vir 'n oornagrusplek op pad Kaap toe. Veilige parkering en alles wat nodig is vir 'n gerieflike aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met vriende

Net gebruik as oornagstop, was op pad na Tankwa-Karoo.

Gastehuis is netjies en skoon, personeel aan diens vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel L
Gesin met tieners

Uniek en iets anders.

Unieke karakter met iets van die verlede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie O
Besigheidsreis

Perfect for our work trip.

Exactly what we needed for our work trip. Unfortunately, the generator wasn't working, so there was no power during the load shedding. They do have load shedding bulbs in the bedside lamps so there is some light.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens. Sal weer daar oornag.

Lekker oornag fasiliteit. Goeie ligging. Skoon en netjies en vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik, veilig, rustig.

Die binne parkering is beslis 'n pluspunt. Die ketel was baie aangepak en ons kon hom nie regtig gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liaane D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liaane D
Saam met vriende

Great value and homely place.

We arrived at the venue when it was nearly dark, but the friendly Golf View guy met us in the parking area. He gave us two options, namely the room we booked or an upgrade to a bigger better room at the same price. This room was in a three-bedroom house with a fully fitted kitchen, lounge, fireplace and free Wi-Fi. I will definitely go back. It was clean, quality accommodation at an affordable price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette D

Netjies en geskik vir 'n nag se oorbly.

Jammer dat die hotel nie meer daar is om te gaan uiteet nie - nie 'gebargain' op wegneemetes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Stortkop kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric R
Enkelreisiger

Baie behulpsaam en vriendelike diens.

Ek het die datums van my reis verkeerdelik aangedui. Die ontvangsdame was baie behulpsaam en het my 'n kamer gegee sonder enige probleem. Dit was vreeslik behulpsaam na 'n lang dag op die pad. Ek het 'n Sondag na 17:00 daar aangekom. Die nuwe kamer was netjies en reg vir enige reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicus M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicus M
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Rustige omgewing met geen geraas van verkeer. Sal vir seker weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Verblyf was baie gerieflik en alles in goeie werkende kondisie en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Geskiedkundige huis. Nie baie skoon nie en plek kort bietjie instandhouding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens J
Gesin met tieners

Gerieflik. Cosy plekkie.

Lekker sterk stort. Heerlike koffie. Alles netjies en skoon. Lekker lakens. Voel soos mens se eie plekkie. Beskut, privaat. Net wat nodig is om rustig te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf View Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment! En die ondersteuning.

Golf View Guest House
Angelica M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelica M
Saam met vriende

Alles was gemaklik, area was stil en veilig.

Die gastehuis was baie netjies en gemaklik. Die gastehuis is lekker naby die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Off street parking which is important for us. Garden in front of cottage, good to relax in.

Quiet spacious flat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Ruim, goed toegerus, uitstekende waarde vir geld

Ons het Laingsburg vir werk besoek en tuisgegaan in selfsorgeenheid 3, wat ruimer is as baie ander selfsorgverblyf in dié prysklas. Die plek was skoon en goed toegerus met onder meer ’n stoof en volgrootte-yskas en vinnige WiFi. Ons het vir aandete bespreek wat in die yskas gewag het toe ons in die donker opdaag - ’n baie groot bord goeie boerekos. Ons het geen klagtes nie, behalwe dat die slaai maar vaal was sonder slaaisous en die persoon wat die soetpatat gemaak het, het beslis die suiker vergeet het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike lodge.

Als was skoon en netjies. Beddens slaap lekker. Stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, goeie diens, netjies en skoon.

Goeie en vriendelike ontvangs, het al voorheen ook daar tuis gegaan sal enige tyd weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, mooi plek en tuin.

Ons het baie lekker gebly. Anneli en haar helper, Jan, het seker gemaak dat alles reg is. Haar tuine maak haar gedeelte van Laingsburg 'n klein oase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Gesin met tieners

Heerlike oorslaap - het dit baie geniet.

Heerlike oorslaap plek op pad na die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik

Die verblyf was uit toeka se dae maar netjies. Alles was gerieflik in n stil area en ons kon lekker uitrus vir ons rit verder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Golf View Guest House is 'n goeie oornag stop. Dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornagplek as mens reis.

Golf View Gastehuis word goed onderhou en is skoon, gerieflik en netjies. Dis ook sentraal geleë in die dorp sonder dat die N1 verkeer 'n probleem is. Jakob is die hart van die gastehuis, hy is uiters vriendelik, behulpsaam en in ons opinie 'n juweel van 'n gasheer, 'n groot bate vir die besigheid. Dis sulke mense wat maak dat mens weer en weer wil terugkeer. Die "dinner" was heerlik en kan aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, lugreëling, goeie bed lekker gerus voor ons kon verder reis.

Baie groot skoon, netjies verblyf, veilig parkering onder afdak vir ons motorfiets. Goeie matras, lugreëling heerlik gerus voor ons die pad kon vat die volgende dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanie S
Gesin met klein kinders

Die plekkie was gesellig en rustig.

Plekkie was lekker, maar moeilik met kiddies onder 2 jaar oud. Niks om hul besog te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons eerste keer in Laingsburg en sal beslis weer by die Golf View tuisgaan. Ontvangs het ons onmiddellik laat tuis voel. Baie interessante dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie Coetzee D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie Coetzee D

Warm verwelkoming en professionaliteit.

Die plek was skoon en netjies, die ontvangspersoon was vriendelik en professioneel en sy geesdriftigheid en persoonlikheid was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf View Guest House se terugvoer

Baie dankie Madeleine.

Golf View Guest House
Pierre K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre K
Saam met vriende

Lekker gemaklik.

As jy 'n motorfietsryer is en van grondpaaie hou is Laingsburg 'n goeie oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Besigheidsreis

Verblyf met gemak.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaafste gasheer Jakob. Heerlik geslaap - nooit koud gekry. Alles wat jy nodig mag hê was daar. Baie dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vijay R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vijay R
Besigheidsreis

Real value for money, great accommodation and service!

Beautiful place, beautiful people - really worth it! Thank you for a lovely stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige "home away from home"-atmosfeer.

Ons het in 'n selfsorgeenheid gebly en dit was goed toegerus met die nodige kombuis toebehore. 'n Rooster was flink voorsien toe ons wou braai en het dit 'n aangename huislike plekkie gevind in 'n rustige veilige omgewing waar jy onder die bome kan sit en na die voëls luister wyl jy 'n sundowner geniet. Lugversorging in die hitte was natuurlik 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie O

Gerieflik as oornagplek na Kaap.

Vriendelik ontvang. Die eenheid was gerieflik, alhoewel stowwerig. Wasbak in kombuis was vuil. Skottelgoedwater het net uitgeloop en wasbak was nie skoongemaak nie. Gerieflike oornagplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande gehalte.

Is baie netjies en skoon. Baie vriendelik. Veilig en veilige parkering. Voel soos jou huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna W
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker!

Baie goeie diens ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anne H
Gesin met tieners

Never again.

Stale towels, grime on microwave. Insufficient heating, toilet in the kitchen! Will never recommend this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin S
Gesin met klein kinders

Great overnight stop on trip to Graaff-Reinet.

Golf View Guest House is well-located, clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Gesin met tieners

Veilig en netjies. Sommer gebraai ook. Die perfekte oonag stop.

Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R750
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwartbergstraat 33, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7MQMRXFNzix4BcUi7TMgknAYdV4fCBrocJ4KMuyK1S7visQGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 65 5 1 5 33 Zwartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.1943362 20.8581577