Pinnacle Point Akkommodasie by Golf Villa | LekkeSlaap
+37

Golf Villa

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-straat 1, Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Golf Villa is 'n villa op die bekende Pinnacle Point Strand en Gholflandgoed.

Die villa beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n eetarea. Daar is 'n TV in die leefarea en in die hoofslaapkamer. Die leefarea lei na die terras buite, waar gaste pragtige uitsigte van die see en die asemrowende gholfbaan kan geniet. Die terras het buitebraaigeriewe. Gaste het direkte toegang tot die swembad.

Die landgoed is 'n lekker gesinsbestemming met verskeie doendinge en trekpleisters, soos 'n gholfbaan, swembaddens, strande, restaurante, 'n casino, speelarea vir kinders, visvang, tennisbane, gimnasium, spa en 'n klubhuis.

Trekpleisters in die omgewing sluit historiese grotte en bergfietsroetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by Golf Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Golf Villa
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pinnacle Point-straat 1, Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-straat 1, Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ZjZhMmY2LTRmYzktNDFiNS05NDhhLTk5YTU0NTU1ZTExOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Pinnacle Point Street Pinnacle Point Beach and Golf Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.197862512559 22.096186392009
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za