Langebaan Akkommodasie by Golfers Retreat | LekkeSlaap
+60

Golfers Retreat

14 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flensborg-rylaan 825, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R860 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Golfers Retreat is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en op die agste skoonveld in Langebaan Country Estate geleë is. B&B- en selfsorgverblyf is beskikbaar. Langebaan Country Estate het 'n Gary Player-gholfbaan, klubhuis, mini-gholfbaan, privaat gimnasium, swembad, 'n spa en 'n rustige ligging.

Golfers Retreat het 3 en suite-dubbelkamers met B&B-geriewe, naamlik Birdie, Eagle en Albatross, en 1 selfsorgwoonstel bo. Die beddens is opgemaak met gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Birdie en Eagke het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en Albatross het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Daar is gratis WiFi en 'n haardroër in die kamers. Kinders is welkom en kan op 'n slaapbank in twee van die kamers geakkommodeer word of in 'n kot. Reëlings kan getref word vir ekstra gaste.

Let asb. dat die kamers oopplan is en dat die en suite-badkamers nie deure het nie.

Die selfsorgwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbeslaapbank vir 2 kinders. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is, 'n klein eetarea en 'n sitarea met toegang tot 'n balkon en braaigeriewe in.

Alle gaste het toegang tot braaigeriewe, die swembad, etenstafel en buitearea. Let asb. dat gaste hul eie swemhanddoeke moet saambring. Gaste ontvang 'n toegangskaart vir die sekuriteitshek. Daar is 'n klein hond, Mia, 'n miniatuur-Schnauzer, op die perseel. Gaste mag haar nie voer nie.

Ontbyt is beskikbaar en moet asb. met aankoms gereël word. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Golfers Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Flensborg-rylaan 825, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golfers Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flensborg-rylaan 825, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNTg0YWYyLTBkMzYtNGE0OC04MzRjLWE1YzliNjA2OTgyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 825 Flensborg Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.079424065299 18.046653270721
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za