LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Golfers Retreat | LekkeSlaap
+60

Golfers Retreat

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Golfers Retreat
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bridget K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan!

Die kamer is ruim, baie netjies en skoon met gehaltelinne. Rhoda is baie gasvry en 'n goeie ambassadeur vir Langebaan.

Golfers Retreat's terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige "review" en gawe woorde.
Dit is altyd lekker as ons gaste heerlik uitgerus hier weg gaan en ek hoop om die kans te hê om sommer nog vriende en familie te ontmoet.

Golfers Retreat
Riana D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgeslaap, Rhoda is baie vriendelik, sal beslis dit weer doen.

Pragtige slaapplek groot en ruim en skoon.

Golfers Retreat's terugvoer

Ons waardeer dat julle tyd tyd maak om vir ons 'n verwysing te stuur. Baie dankie vir die mooi boodskap. Jul is enige tyd weer welkom, sien uit na jul volgende kuier.

Golfers Retreat
Maxie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, rustig, amazing.

Sulke vriendelike mense en als is netjies en perfek. Dis ons gunsteling wegbreker vir net ons 2 waar ons kan rus en ontspan. Ons gaan beslis weer terug.

Golfers Retreat's terugvoer

Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien en dit is wonderlik dat jul die kuier so geniet het.
Goed gaan en bly veilig. Dit was lekker om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Rhoda, Johan en Stacy (Priscilla, Mia en Jesse)

Golfers Retreat
Roberta V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta V
Gesin met klein kinders

Goed vir die siel.

As jy by die huis kom na 4 nagte en besef jy het vergeet om jou anti depressante te drink, is dit 'n dead give away dat jy geen stres gehad het nie en lekker gerus het. Rhoda en Johan het ons met ope arms ontvang en baie gasvryheid. Hoop om gou weer te gaan. Baie dankie.

Golfers Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike review. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle die tyd so geniet het. Ek is vreeslik dankbaar dat hierdie kuier jou van jou anti depressante laat vergeet het. Hoop om julle sommer baie gou weer te sien en baie dankie vir al die rate wat jy vir my en Priscilla gegee het.

Golfers Retreat
Ashurah W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashurah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to relax and unwind.

Everything you need is there. Lovely hosts. Will stay there again.

Golfers Retreat's terugvoer

Hi Ashurah,

Thank you for taking the time for your great review.
We appreciate your kind words.
We always try to accommodate our guests as best as we can.
We like to go the extra mile.
Kind regards
Rhoda

Golfers Retreat
Isak V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en Pragtig

Absoluut fantastiese today gehad

Golfers Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer die goeie resensie van julle en is dankbaar dat julle dit geniet het.
Hoop die rustigheid op die Golf Estate bring julle weer terug na ons.
Vriendelike groete
Rhoda

Golfers Retreat
Andries D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was skoon, netjies, ruim en baie spasie.

Heerlik gekuier op langebaan, die weskus natuurreservaat is naby en 'n besoek die moeite werd!

Golfers Retreat's terugvoer

Baie dankie vir jul tyd om die resensie te stuur.
Ons waardeer elke eerlike terugvoer en verwelkom enige positiewe kritiek.
Ons sal beslis werk maak aan die een sterretjie wat ontbreek, maar kan ongelukkig nie die area verander nie, maar dalk volgende jaar. Hou maar ons advertensie dop.
Vriendelike groete
Rhoda

Golfers Retreat
Odené G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odené G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Wegbreek

Die gastvrouw was voorwaar vriendelike en baie behulpsaam. As 'n aktiewe leefstyl deel van jou allerdagse roetiene is, is Golfer's Retreat ideaal vir jou. Ons kan graag draf, golf speel, driving range geniet in 'n veilige en beeldskone omgewing. Julle sal ons weer sien!

Golfers Retreat's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ek waardeer dat julle die tyd gevat het om vir ons 'n baie mooi resensie te gee.
Hoop om julle gou weer hier te sien.
Rhoda

Golfers Retreat
Jan L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Pragtige kamer.

Baie gasvry ontvang. Regtig tydjie daar geniet. Sal weer daar bly.

Golfers Retreat's terugvoer

Goeie dag Jan
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Hou ons advertensie dop vir verandering, en byvoeging van area volgende jaar.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Rhoda

Golfers Retreat
Randall V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Randall V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic holiday accommodation!

The perfect hide-out after a crazy week! Absolute value for money. Had everything we needed. The owner was warm and helpful. Loved the peace and quiet and the surrounds lends itself to that. Will definitely be back.

Golfers Retreat's terugvoer

Hi Randall,
Thank you for the review and the very kind words. Golfers Retreat appreciates you taking the time to write us a review.
Looking forward to your next visit.
Kind Regards
Rhoda

Golfers Retreat
Carder T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carder T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you Golfers Retreat for the lovely treat.

Golfers Retreat is an awesome place that has everything you need. It has a lovely relaxing atmosphere, you feel you don't need to go anywhere else. Thank you for a the great experience.

Golfers Retreat's terugvoer

Good day Carder,
Thank you so much for your great review, I am sorry that I missed your review and only answer now. Looking forward to your next visit.
Kind regards
Rhoda

Golfers Retreat
Andrea D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea D
Enkelreisiger

Die kamers is baie mooi, maar die kamer wat bespreek is, was nie reg nie.

Na 'n telefoniese gesprek met die persoon se nommer wat aan die bespreking gekoppel was, het ek aanvaar dat die akkommodasie in orde is. Daar was niemand om ons te ontvang nie. Die kamer was nog nie skoon gemaak nie en twee en 'n half ure later was 'n ander kamer eers gegee. Dit was 'n ongemaklik situasie wat nie verwag word as jy bespreek nie. Verblyf was verder in orde.

Evaretta J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evaretta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay at Golfers retreat was very nice.

It felt Like home away from home. Stay was very tranquil. The owners treated us like family. I would definitely recommend friends to stay at this accommodation.

Golfers Retreat's terugvoer

Liewe Evaretta,
I enjoyed hosting you and I am sorry that I am only replying to your super review now. Thank you for your kind words and I am happy that you felt the way you described. I hope to see you and your friends/family here this year.
Be safe and happy.
Kind regards,
Rhoda

Golfers Retreat
Joey S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, aangenaam en baie skoon en netjiese verblyf. Eienaars is baie gewillig en diensbaar, waardeer elkeen van hulle.

Eerstens, die webtuiste se diens is flink, vriendelik en puik as dit kom by bespreking en ook rondom mens se behoeftes. Rhoda van Golfers Retreat is 'n wonderlike aangename gasvrou en baie dierbaar. Ons het die verblyf terdeë geniet en die kinders wat daar oorgeslaap het vir die troue, was baie beïndruk. Goeie werk en 'n pragtige plek. Dankie vir elkeen van julle!

Golfers Retreat's terugvoer

Hallo julle
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n groot plesier en ons was baie opgewonde om die pragtige paartjie en hulle gevolg te huisves. Hulle was pragtig en ek sal hulle almal ook aanbeveel by enige ander gastehuis as 5 ster gaste.

Groete
Rhoda

Golfers Retreat
Fj B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker rustig mooi uitsig en vriendelike gasvrou.

Golfers Retreat's terugvoer

Baie dankie vir jul vriendelike resensie, ek waardeer dit baie.
Was ook wonderlik om jul as gaste te kon onthaal.
Vriendelike Groete,
Rhoda

Golfers Retreat
Harald S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Harald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en goeie kliëntediens.

Die sekuriteitsbeamptes by die ingang tot Langebaan Estate kon nie aanduidings gee van hoe om by die Retreat uit te kom nie. Maar, die eienares van die Retreat het ons persoonlik by die gholfklub, waar ons toe navraag gaan doen het, tegemoet gekom. Die trappies na die boonste verdieping was vir ons twee oues van dae maar moeilik om te klim. Verder het ons heerlik gekuier, met 'n pragtige uitsig op Langebaan Gholfbaan.

Golfers Retreat's terugvoer

Goeie dag en baie dankie vir die terugvoer. Ons sal beslis daaraan werk dat die sekuriteit meer behulpsaam sal wees, ons sekuriteit oor die algemeen op die landgoed, is uitstekend en hulle doen getrou hul rondtes, te voet, met motors en met gholf karretjies. Ons is dankbaar dat jul die verblyf geniet het.
Vriendelike Groete
Rhoda

Golfers Retreat
Adéle M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot kamer met groot badkamer binne-in die golf estate.

Lekker groot kamer gewees met volle DStv-pakket (alle kanale). Plus die badkamer was ook lekker groot gewees. Klein ontbyt gekry. Gasheer het sy gholfkarretjie vir ons gelee wat baie nice was van hom!

Willem L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is pragtig en baie rustig.

Ons is gasvry deur Rhoda ontvang en sy het ons gou tuis laat voel. Die kamer was baie ruim en ons het heerlik geslaap op die reuse bed. Die DStv was uitstekend en al die kanale was beskikbaar. Daar was 'n paar klein goedjies wat kan verbeter. Ons het gekies vir die gratis ontbyt, wat bestaan uit sap, vrugte, graankos en jogurt. Om een of ander rede is die ontbyt na ons kamer gebring. Ons melk het opgeraak en na die derde dag het ons ook nie meer sap of vrugte ontvang nie. Die ander dae was alles perfek, maar ek dink sy het van ons vergeet en was nie daar nie. Ons toiletpapier was ook op en ons moes wag tot sy weer tuis is om daarvoor te vra. Daar kan gerus 'n ekstra rol in die kamer geplaas word. Ons was uit vir die laaste dag en toe ons terugkom is die bed nie opgemaak nie. Een aand was daar nie warm water toe ek gaan stort het nie. Oor die algemeen het ons baie lekker daar gebly.

Golfers Retreat's terugvoer

Hallo van Golfers Retreat.
Baie dankie vir jul terugvoer.
Ek het notas gevat van die dingetjies wat jul gepla het, en is vreeslik jammer dat alles nie 100% was die hele tyd nie. Ons sal beslis daaraan werk.
Ons vra die gaste om ons asseblief te laat weet indien daar enige probleem is of iets is wat vir hulle gedoen kan word, via WhatsApp.
Ek is baie jammer weereens dat ek nie genoeg aandag aan jul gegee het nie.
Ons sal ons bes doen om ons gaste 100% gelukkig te maak.
Vriendelike groete
Rhoda

Golfers Retreat
Ethel G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Was elke sent werd. Mense was vriendelik en die Fairway Flat was skoon en gesellig. Dankie vir die amazing verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing.

Was worth every cent paid. People were friendly and the Fairway Flat was clean and cosy. Thank you so much for the amazing stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Golfers Retreat's terugvoer

Good day Ethel,

Thank you for taking the time write a review. We thank you for booking with us and we are very happy that you had a great time and enjoyed your stay.

Hope to see you back soon with some friends.

Kind regards,
Rhoda

Golfers Retreat
Keith H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and tidy.

Perhaps heater or two for winter!

Golfers Retreat's terugvoer

Thank you for taking the time to write a review, as we appreciate all reviews.
So sorry you did not see the heater, as there is one in each of our units, we have extra blankets as well, I have only just taken the heaters out and replaced them with fans.

Kind Regards,
Rhoda

Golfers Retreat
Esther S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie basis vir Weskus marathon.

Die gastehuis is binne stapafstand van die begin- en eindpunt van die Weskus marathon, wat dit 'n baie gerieflike basis maak, veral siende dat jy nie op die dag van die marathon toegelaat word om van buite in die Estate in te ry nie.

Golfers Retreat's terugvoer

Esther, baie dankie dat jul die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer elke terugvoer en wil graag hoor wat ons gaste vir ons kan aanbeveel om ons plekkie nog beter te kan maak. Ons sien alles as opbouende kritiek en waardeer als wat julle met ons deel.


Groete
Rhoda

Golfers Retreat
Evelyn B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend!

Ek en my lewensmaatjie het 2 aande daar gebly, dis een van die lekkerste rustige plekke. Rhoda is die vriendlikste mensie ooit, syt ons baie tuis en gemaklik laat voel, ons sal definitief weer gaan!

Golfers Retreat's terugvoer

Baie dankie Evelyn, dit was baie aangenaam om julle as ons gaste te hê. Ek waardeer dat julle die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te stuur en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Golfers Retreat
Elmarie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, goeie diens, netjies en veilig.

Ons is vriendelik ontvang. Gasvrou baie behulpsaam. Kamers baie netjies. Veilige omgewing. Weersomstandighede nie baie goed in Desember - baie winderig, maar ons het die beste daarvan probeer maak aangesien ons nog nooit voorheen aan die Weskus vakansie gehou het nie!

Golfers Retreat's terugvoer

Beste Elmarie,

Baie dankie vir die terugoer. Gedurende Maart en April is die weersomstandighede die beste vir 'n gemaklike wegbreek.

Alle voorspoed vir die nuwe jaar.

Vriendelike groete,
Rhoda

Golfers Retreat
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flensborg-rylaan 825, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNTg0YWYyLTBkMzYtNGE0OC04MzRjLWE1YzliNjA2OTgyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860  per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 825 Flensborg Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.079424065299 18.046653270721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!