Mosselbaai Gholflandgoed Akkommodasie by GolfersDream | LekkeSlaap
+18

GolfersDream

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maranata-rylaan 9, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

GolfersDream bied verblyf op 'n gholflandgoed in Mosselbaai en word deur die mooiste gholfbane in Suid-Afrika omring.

Dié eenheid is 'n selfsorgwoonstel wat noord front. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is 'n ruim en modern gemeubileerde sitarea met 'n TV en DStv. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met privaat braaigeriewe. Die woonstel het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea en 'n aparte waskamer.

Gaste het hul eie privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel langs die woonstel. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by GolfersDream sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir GolfersDream
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Maranata-rylaan 9, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink GolfersDream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maranata-rylaan 9, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiMWVmMGQxLTc5MTQtNGYwMS05YzM2LTQyMDlkOTRlMmU0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 9 Maranata Drive Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.193780448796 22.1330550313
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za