LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Golly's Blessing | LekkeSlaap
+13

Golly's Blessing

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Golly's Blessing
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jaco W - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Saam met vriende

Rustig, skoon met baie spasie.

Die huis is goed geleë, genoeg spasie en slaapplek vir groep vriende en familie. Baie skoon en Melinda hou gaste goed ingelig. Groot buite-area met swembad maak dit 'n lekker plek om te bly.

Golly's Blessing se terugvoer

Jaco was die beste gaste waarvoor mens ooit kan vra. Baie dankie, alles was perfek gelaat na hul vertrek.

Golly's Blessing
Priscilla S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla S
Saam met vriende

Fantasies. Hemels.

Baie lekker plek. Sal weer gaan.

Annerie E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie E
Saam met vriende

Vervullend, rustig en gemaklik.

Alles wat jy sou nodig kry, is tot jou beskikking. Dit is ruim en gerieflik met die see se klanke in jou oor wanneer jy op die stoep sit en vleisbraai! Lieflik.

Golly's Blessing se terugvoer

Wow...dis lieflik om te hoor. Golly's Blessing is ons Blessing wat ons graag met julle deel. Dankie vir die mooi resensie. Groete, Schalk en Melanie v d Linde

Golly's Blessing
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg 34, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfde64053beed305c469e25fa1eba0d47dd3133098e3ab2bef6917d85da56e17c5b679e1499b1644cb14c883bdd44674ffffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 34 Louis Fourie Road Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.086780915941 22.151522606152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!