Golly's Blessing
3 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Golly's Blessing
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die huis maak van koopkrag gebruik en R30 word per dag voorsien. Gaste moet self die krag aanvul indien nodig.
Klein hondjies is welkom mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg 34, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom