Gone Fishing
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Gone Fishing bied seefront-vakansieverblyf in Kammabaai, Eersterivierstrand en spog met 'n pragtige see-uitsig.
Die eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 boonste slaapkamers en 'n oopplan-slaapkamer onder. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n aparte gastetoilet.
Die hoofleefarea is op die boonste verdieping en het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste net voor die toonbank. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die onderste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Skuifdeure op die boonste verdieping lei na 'n houtdek met sitplek waar gaste kan sit en die uitsigte geniet. Daar is 'n stoep met braaigeriewe buite.
Slaapplek
’n Bespreking by Gone Fishing sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Eersterivierweg, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink Gone Fishing het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom