Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Good Moodie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Good Moodie is ’n privaat en rustige selfsorg-tuinwoonstel op die boonste verdieping in ’n woonhuis. Dit is heeltemal apart van die hoofhuis en het privaat toegang. Die eiendom is in die rustige en gevestigde voorstad Campher's Drift in George, naby die botaniese tuine.

Die woonstel word via trappe vanaf die tuin bereik en het ’n oopplan-uitleg. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan 2 volwassenes. Die slaapkamer-area het ’n koningingrootte-hemelbed, lessenaar en leeshoekie. Die en suite-badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Daar is DStv beskikbaar.

Die kombuisie is met ’n induksieplaat, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ’n ronde tafel met 4 sitplekke. Die woonstel het ’n privaat balkon met buite-sitplek, gasbraaigeriewe en pragtige uitsigte op die berge. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste kan van die swembad by die hoofhuis gebruik maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Good Moodie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Good Moodie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruvé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 3

Ligging

  • Moodie-straat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Good Moodie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9455cd463666c3443c405425cc307a990e016faa8e2272cedd2a60ad1dfd78b93bfa9a0ec0b16b6ed1b3e96bc0aa93f07e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 8 Moodie Street Campher's Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949743573711 22.459716331723
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem