Spacious Apartment - 3 The Shades

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spacious Apartment - 3 The Shades bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in Umhlanga. Dit is pragtig ingerig en stapafstand van die hoofstrand af.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, wasmasjien, en 'n tuimeldroër. Verder is daar 'n TV, lugversorging, WiFi, volledige DStv, en veilige parkeerplek vir 2 motors.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks. Die hoofhek word 24 uur per dag deur 'n sekuriteitswag beman. En dit is lekker naby die restaurante, kroeë en supermarkte.

Slaapplek

'n Bespreking by Spacious Apartment - 3 The Shades sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spacious Apartment - 3 The Shades gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za