Goodbye Hello Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Goodbye Hello Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis op die veilige White River Country and Golf Estate aan die buitewyke van Witrivier. Dis ideaal geleë vir 'n naweekwegbreek of 'n gerieflike, stil basis vir sakereisigers. Donedinge in die omgewing sluit in bergfiets- en voetslaanroetes en is naby die Longmere-dam en Klipkoppiedam wat dit die ideale basis maak vir visvang, watersport en buitelug avontuur.

Die tuinkothuis het sy eie privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die groot slaapkamer het 'n plafonwaaier en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en breekware. Die knus sitkamer het lugversorging en 'n platskerm-HDTV met DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar. Daar is nie 'n skoonmaakdiens nie mits vooraf gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Goodbye Hello Garden Cottage sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Goodbye Hello Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za