Gooderson Beach Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Standaard Dubbelbed
Tarief sluit ontbyt in.
Belasting en Ekstras
Kamers met see-uitsigte is nie gewaarborg nie.
As gevolg van die spesifieke kamersamestellings en beskikbaarheid, maak asseblief seker dat alle addisionele gaste en kinders aangemeld is wanneer jy 'n kwotasie aanvra of 'n bespreking maak.
Ons is geaffilieer met TOMSA en 'n heffing van 1% word op al ons besprekings gehef.
Parkeerplek teen 'n addisionele heffing per kar per nag kan slegs by die ontvangstoonbank gereël word (onderhewig aan beskikbaarheid).
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Wanneer die bespreking bevestig is, sal die volgende kansellasiefooie gehef word indien dit gekanselleer of drasties verander word:
Kansellasies wat 29 tot 22 dae voor die inklokdatum gemaak word - 25%
Kansellasies wat 21 tot 7 dae voor die inklokdatum gemaak word - 50%
Kansellasies wat 6 tot 1 dae voor die inklokdatum gemaak word - 100%
Indien gaste nie opdaag nie - 100%
Ons kan nie waarborg dat gaste 'n seefront-kamer sal kry nie.

Gaste wat na Gooderson Beach Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 360 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za