LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Good Hope | LekkeSlaap
+26

Good Hope

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rack-laan 26, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Good Hope is in Waterval Boden en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en die N4. Dit is sowat 40 km van Nelspruit af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Wasgoedgeriewe is ook tot gaste se beskikking.

Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV, en die eetarea het genoeg sitplek waar gaste maaltye kan geniet.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Good Hope sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • Rack-laan 26, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rack-laan 26, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnYxHsuGEr5zuVvC9fJzbuyjr1VlmWUokCu6i8s4Jvx9vETwsKq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 6 persone) 26 Rack Avenue Waterval Boven 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.632321521284 30.333971982226
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!