Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooding’s Country House

Die Kasteeltjie
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kasteeltjie is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Dit beskik ook oor 'n sitarea met 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n eetarea en 'n aparte badkamer en 'n buitestort. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n aparte kombuisie wat met 'n yskas, oond en mikrogolf toegerus is. Daar is ook WiFi en 'n braai-area met 'n uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hartbeeshuisie (Boesmansrivierdistrik)
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hartbeeshuisie is 'n historiese tweeslaapkamer-selfsorgkothuis in die olyfboord sowat 100 m vanaf die Country House op 'n plaas in die Boesmansrivier-distrik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Die huisie beskik oor 'n oopplan-sitarea en -kombuisie wat met 'n yskas, oond, mikrogolf en WiFi toegerus is. Daar is ook 'n stoep met 'n braai-area en 'n uitsig oor die omgewing.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Country House (Boesmansriver District)
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gerestoureerde, Karoo-Georgiaanse Country House beskik oor 3 groot en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of slegs 'n stort. Alle beddegoed en handdoeke is ingesluit. Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolfoond en stoof toegerus. Daar is ook 'n ruim leefarea, 'n kaggel, breë stoepe, 'n plonspoel en skaduryke piekniekareas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gooding's Groves Country House, Boesmansrivier, Robertson, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa836acd86d542db75c865b92685f0e4e2d8fa5c0c9b47ffdd2d06cb8081edcc47d39f926ed75b4455d13f9d30da24712b76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Gooding's Groves Country House Boesmans Rivier 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.033626 19.984978