Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooding’s Country House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Gooding’s Country House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bradley R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley R
Saam met vriende

Deep relaxation in the Boesmansrivier valley.

The stay at Gooding’s Country House was very enjoyable. The house and all its amenities were even more spectacular than the photos suggested. We enjoyed a week of relaxation, swimming, running, hiking, and sharing special time with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumarie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie P
Saam met vriende

'n Pragtige huis in die wynlande met die mooiste uitsig, rustigheid en wat in alle opsigte ons verwagtinge oortref het. Ons sal beslis weer kom!

Netjies. Pragtige uitsig. Volledige kombuis. Sagte beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooding’s Country House se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het jul besoek geniet. Die Country House en ons olyfplaas is ook ons familie se geliefde bestemming.
Salome Gooding

Gooding’s Country House
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, baie stil, mooiste sterre, heerlike beddegoed, goed toegerus.

Ons was in die Hartbeeshuisie. Dis die moeite werd om die pad te vat na die Olyfplaas. As jy van stilte en sterre hou, is dit die plek om te wees. Daar is 'n vuurherd in die huisie maar ek sal nie aanbeveel dat jy vuurmaak binne nie. Die rook borrel in die huis in. Maak liewer buite vuur en bewonder die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooding’s Country House se terugvoer

Baie dankie Cecile ons waardeer julle terugvoering. En dat julle die stilte van die plaas ook geniet het. Ons vra om verskoning vir die ongerief met die vuurherd. Ons het onlangs ‘n bye plaag gehad en moes die skoorsteen toemaak. Ongelukkig is die boodskap nie oorgedra nie. So jammer daaroor.

Gooding’s Country House
Claire H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire H

Amazing house in a beautiful setting

We really enjoyed our stay, the house is very well equipped, very clean, and views are beautiful. The Wi-Fi is good enough to work online and take video calls. A great place for peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooding’s Country House se terugvoer

Thanks for your review Claire. We are happy you enjoyed your stay.

Gooding’s Country House
Marika V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marika V
Saam met vriende

Vredevol, mooi omgewing, goed toegerus.

Baie netjies, goed toegeruste akkommodasie, vriendelike diens en baie mooi en vredevolle omgewing. Sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooding’s Country House se terugvoer

Baie dankie vir julle aanbeveling.
Salome Gooding

Gooding’s Country House
Nicolett S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolett S
Saam met vriende

We loved our stay! What a stunning place.

Our second visit to Goodings Grove. The road less travelled was worth every minute. The beautiful olive groves, rim-flow pool, green grass and stunning farm house greet you on arrival. Everything is just perfect. The house is clean and beautiful and cosy and fully equipped. Everything you need and more for a perfect break away. We loved every minute and Rogers was an excellent host. Thank you to Salome for your great communications. We will return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooding’s Country House se terugvoer

We are so happy that you loved the Country House. So do we! We are delighted to have guests return and making the space their own.
Salome Gooding

Gooding’s Country House
Liza V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just a lovely experience all round.

Stayed in the smaller cottage. Gorgeous, secluded location, lovely decor and great service. Couldn't fault our experience at Gooding's Country House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooding’s Country House se terugvoer

Dear Liza
What a lovely review. We are so happy that you love the farm as much as Malcolm and I do. It is our favourite spot and the one place where we just seem to totally relax.
Salome

Gooding’s Country House
Karin V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met tieners

Absoluut fantasties, sal terugkom!

Absoluut fantastiese huis en plaas, sal terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annekie F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie F
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig.

Baie rustige plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Enkelreisiger

Heerlik rustig.

Gooding's is beslis 'n plek om aan te beveel. Was so lekker rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Saam met vriende

Pragtige ligging, ruim en gerieflike huis!

Ons het heerlik gebly Gooding’s Country House. Die huis en aangrensende kothuis is gerieflik ingerig en in 'n baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooding’s Country House se terugvoer

Hi Marina, ons is bly julle het jul naweek by die Country House geniet.

Gooding’s Country House
Jacques L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Gaan beslis weer daar kuier.

Ek wou my meisie op 'n naweek weg gevra het hom met my te trou. Vir 'n beter naweek kon ons nie gevra het nie. Dit is perfek geleë, met net die stilte om jou besig te hou. Ons het weer 'mens' geword. Lekker braai, met 'n wyntjie en geselskap was nog nooit sleg vir die siel nie. Die ligging is absoluut pragtig, al het die Boesmansrivier nie gevloei nie. Dis glad nie ver vanaf Bonnievale en die Robertson wynroetes nie. Ek kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooding’s Country House se terugvoer

Hi Jacques
Ons is so bly julle het lekker gekuier. Dankie vir jou terugvoering. Ek hoop sy het toe ja gese.
Malcolm en Salome

Gooding’s Country House
Erika V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met vriende

Presies gekry wat op die webblad beskryf word - hoogs aanbeveelbaar!

Rustig, stil, so na aan die natuur soos kan kom. Hoogs aan te beveel vir 'n plaaswegbreek. Baie netjies, skoon en vars. Jammer dit was nie warm genoeg vir die plonspoel nie - ons sal weer moet gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooding’s Country House se terugvoer

Ons is baie bly julle het net so baie daarvan gehou soos ons. Malcolm en Salome, eienaars.

Gooding’s Country House
Hendrik (scotty) S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik (scotty) S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rus.

Ons verblyf hier was 'n groot verrassing. Die manier waarop die personeel ons ontvang het, hulle besorgdheid, die heerlike en gerieflike verblyf was ongelooflik. Alles is tot in die kleinste detail beplan. Van hout, vuurhoutjies, 'n noodlig tot die pragtige plaas was vir ons 'n asemrowende ervaring. Baie baie dankie. Ons wil baie graag weer kom. Hierdie keer bring ons die res van die familie saam en bly langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooding’s Country House se terugvoer

Ek sien nou eers jou terugvoering. Dankie vir jou waardering. Dit beteken baie vir my en Malcolm. Ons is so bly as mense lekker bly en weer wil terugkeer.
Salome Gooding

Gooding’s Country House
Doreen D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, rustic en perfek vir wegbreek uit die besige lewe!

Baie lekker gebly. Francois, die plaasverteenwoordiger, was baie vriendelik en behulpsaam en het selfs hout en aanstekers vir ons in die huisie gesit. Alles wat jy nodig het was daar behalwe melk en koffie, wat ons gelukkig saamgebring het. Ons kon binne of buite braai en het dit so geniet om met 'n glasie wyn te sit en uit te kyk oor die olyfboorde! Die enigste drawback was die afstand van die naaste dorp, ongeveer 30 minute, wat vir ons nie 'n probleem was nie. Dis grondpad na die plaas is soms nogal 'n bietjie sleg, maar dis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize V
Saam met vriende

Ek sal Country House beslis aanbeveel veral vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dit was 'n lieflike, kunstige huis wat baie goed toegerus was met meubels en kombuistoerusting. Die kombuis is uitstekend toegerus, 'n kaggel vir die winterdae en swembad vir die somerdae! Die feit dat elke kamer 'n badkamer het, is baie gerieflik en die oopplan-leefarea maak saamkuier oor die naweek ekstra lekker. Dit is ook lekker naby vir 'n naweek uit die Stad uit en maklik om te kry. Die plaasbestuurder en kontakpersoon van Gooding Groves was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie (hw) L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie (hw) L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lodge-gevoel en die rustigheid het ons bekoor!

Alles was 100%, behalwe: die kaggel trek nie en ons het uitgerook, daar is ook 'n paar vensters wat stram is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gooding's Groves Country House, Boesmansrivier, Robertson, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa836acd86d542db75c865b92685f0e4e2d8fa5c0c9b47ffdd2d06cb8081edcc47d39f926ed75b4455d13f9d30da24712b76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Gooding's Groves Country House Boesmans Rivier 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.033626 19.984978
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem