LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gooding's Groves Olive Farm | LekkeSlaap
+24

Gooding's Groves Olive Farm

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, Goederus, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gooding's Groves Olive Farm bied B&B-verblyf in die Franschhoekvallei, net 2 km van die historiese Franschhoek-middedorp af.

Daar is 9 smaakvol versierde suites wat elkeen 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort en 'n privaat ingang van buite af het. The Manor House-kamers spog met klein balkonne of stoepe wat gedeel word met prentjiemooi uitsigte op die omliggende berge en oor die olyfboorde, tuin en swembad.

The Cottage is 'n bekoorlike eenslaapkamereenheid met 'n dubbelbed vir 2 gaste en 'n aparte leefarea en goed toegeruste kombuisie. Die kothuis spog met 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, 'n hoë plafon met dakbalke en toegang tot 'n privaat tuin naby die swembad.

The Manor House en The Cottage kan op versoek saam bespreek word as 'n superieure selfsorgopsie met ontbyt ingesluit. Daar is personeel op die perseel wat gaste kan bystaan met skoonmaak, wasgoed en kook. Dit moet vooraf gereël word.

Alle gaste is welkom om in die swembad af te koel, pizza by die pizza-oond in die tuin te bestel, skemerkelkies by die kroeg vol voorraad te drink, en van die WiFi gebruik te maak. Die plaas bied gratis parkeerplek en trek voordeel uit 'n boorgat wat water voorsien. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Gooding's Groves Olive Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Hoofstraat, Goederus, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gooding's Groves Olive Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, Goederus, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKI5rLCxmkf2UIZr16Ufcnqw0QYfU4LQfkJeL5OvPs9q55N83Ul?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 550  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Main Road Goederus 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.888833333333 19.087222222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!