LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gooding's Groves Olive Farm | LekkeSlaap
+24

Gooding's Groves Olive Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Gooding's Groves Olive Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Lana V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lana V

Die kothuis is baie gerieflik en het 'n pragtige uitsig.

Dit was 'n baie gesellige uitstappie vir my en my twee volwasse dogters en die kothuis het goed in ons behoeftes voorsien, al was dit effe duur. Ons kon nie bly vir ontbyt nie, maar dit het heerlik gelyk. Was net vreemd dat ons nie die hoofhuis se sitkamer gedeelte kon benut nie, dit was gesluit. Die uitsig uit die kothuis het egter hiervoor vergoed en ons het die aand se kuier op ons eie baie geniet. Dit is ook naby genoeg aan Franschhoek om net gou in te ry vir die nodige voorraad of kuier.

Marliese B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marliese B
Saam met vriende

3 star rather than 4 star stay.

The place really lacked the finer things one would expect at a 4 star place. We would rather called it rustic country - compared to elegant country. It seems as if the establishment is in need of some TLC. However, it is quiet and we could rest well - even though the beds may need some upgrading.

Charles N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles N

Baie aangenaam.

Ons het troeteldiere saam geneem en die eienaars was absoluut innemend vir die honde.

Elsa D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elsa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek kort onderhoud en bestuur.

Gooding's is duidelik op buitelanders gemik. As ek die plek vergelyk met die vorige verblyf wat ek deur julle gedoen het, slaan ek my hande saam om te dink dit het 4 sterre! En die prys! Dis n "rip off' en "run down". Dit het egter ongelooflike potensiaal. Daar is nie eens baddens in die kamers nie. Ook nie 'n "mini bar fridge" nie. Die lemoensap is nie vars nie, dit smaak sinteties. Ek is gevra of ek wil hê dat iemand my tas dra? Gits, ek dog dis net goeie maniere om 'n ou tannie met 'n hartprobleem se swaar tas vir haar te dra oor die gruis, ek kon nie my tas sleep nie.

Willem D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome setting. Friendly staff.

This was an awesome place to stay. Can not fault anything. Worth it.

Antonie S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Pragtige plekkie met ongelooflike goeie diens!

Clorinda V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clorinda V
Saam met vriende

Lieflik.

Baie mooi villa gewees. Sal die plek beslis aanbeveel en weer in die toekoms besoek.

Mara E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mara E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas waar jy soos goeie familie ontvang word!

Persoonlike aandag en gasvryheid was so goed om te ervaar. Die plaas se ligging in die pragtige Franschoekgebied is prentjiemooi! Sal dit enige tyd aanbeveel! 'n Ervaring om te onthou!

Gooding's Groves Olive Farm's terugvoer

Dankie vir die wonderlike woorde! Sonder ons getroue personeel sal ons nie hierdie standaard kan handhaaf nie. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en ons hoop ons sien julle gou weer.
Susan Coetzee, Bestuurder

Gooding's Groves Olive Farm
Kassie K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kassie K
Saam met vriende

Heerlike netjiese verblyf vol gasvryheid.

Uitstekende verblyf. Houtvure in kaggels in winter is heerlik!

Gooding's Groves Olive Farm's terugvoer

Kassie, julle was van die maklikste en lekkerste gaste wat ons ontvang het. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Dit was heerlik en baie maklik om na julle om te sien. Sommer Trots Suid Afrikaans! Kom asseblief weer. Susan Coetzee Bestuurder.

Gooding's Groves Olive Farm
Christo O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en rustigheid.

Sien die sterre.

Gooding's Groves Olive Farm's terugvoer

Wonderlike gaste wat ons met ope arms sal terug verwelkom. Baie dankie dat julle Gooding's Groves gekies het. Ons sien julle graag weer en weer en weer!

Gooding's Groves Olive Farm
Odette G - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer kom en al ons vriende en familie daarvan vertel!

Dit was baie lekker. Susan was wonderlik en het ons so welkom laat voel en was bereid om ons te help met al ons vrae.

Gooding's Groves Olive Farm's terugvoer

Dit is altyd wonderlik om sulke heerlike gaste te ontvanng.Baie dankie dat julle ons besoek het en ons sien uit na die vriende en familie se besoeke ook. Hoop om julle gou weer hier te ontvang!

Susan Viviers,
Bestuurder

Gooding's Groves Olive Farm
Marceleen C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marceleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was teleurgesteld.

Was teleurgestel in die luuksheid van die verblyf. Geiser het nie gewerk die eerste aand nie. Die kamers en badkamer is klein en vir die prys en nie waarde vir geld. Susan en Johan was baie vriendelik en het probeer om die beste te maak van die naweek, maar ek sal nie dit aanbeveel of weer daar bly nie.

Carlien T - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ervaring.

Die personeel was gaaf, maar die parkering was bietjie moeilik.

Mariette M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette M
Saam met vriende

Mooi plek en relatief goeie waarde vir geld.

Parkering en toegangspad nie ideaal nie. Daar is muf teen die dak in die badkamer. Die ontvangsdame was werklik nie baie vriendelik nie en ek is voor 10:30 uit my kamer gesit omdat die ontvangsdame 'n vergadering daar wou hou en hulle dit wou skoonmaak. Die res van die skoonmaak- en kombuispersoneel was baie behulpsaam en vriendelik.

Kerry M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxing and beautiful place to go.

Goodings Olive Grove is a fantastic place to stay. Other that the beauty of the setting the managers go out of their way to ensure that can make your stay as comfortable as possible, and are fantastic in recommending restaurants and places to go.

Geoff B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location! Just outside Franschhoek, quiet, but close to all the restaurants.

We loved the villa, our own little piece of heaven in the Franschhoek Valley. Many thanks to all!

Quirine Van Seventer En S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quirine Van Seventer En S
Saam met vriende

16 nights in the villa!

We had a really good time at Gooding's Groves. And the hospitality of Susan and Johan were perfect. The Villa is a very nice place to stay.

Joe P - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie hartlike en vriendelike ontvangs; ligging en uitsig is uitstekend!

Ons kan dit sterk aanbeveel.

Jan P - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

A nice farm in Franshhoek.

Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg, Goederus, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKI5rLCxmkf2UIZr16Ufcnqw0QYfU4LQfkJeL5OvPs9q55N83Ul?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 550  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Main Road Goederus 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.888833333333 19.087222222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!