Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodnight Guest Lodge

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arteriel-weg Wes 13, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goodnight Guest Lodge bied elegante verblyf in Bedfordview, 'n woonbuurt in Johannesburg. Hierdie moderne stad bied 'n energieke naglewe, restaurante, lewendige vertonings, luukse winkels, moderne kuns en kultuur, die Gautrein en baie rustige wegbreekplekke.

Dié lodge spog met Afrika-dekor en beskik oor 11 dubbelkamers en 'n aparte huis met slaapplek vir 12 gaste. Die gastekamers het almal lugversorging, 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Elke kamer het ook toegang tot 'n privaat balkon of tuine. Elke kamer is ook met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi toegerus.

The Lighthouse het slaapplek vir 12 gaste in 6 slaapkamers. Hierdie huis is ideaal vir groepe, sportspanne en konferensiegroepe. Die slaapkamers het almal 2 driekwartbeddens en maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe met storte. Daar is 'n kombuisie wat vir basiese selfsorg toegerus is.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, Jacuzzi, stoomkamer, sauna en braaigeriewe. Daar is 'n lieflike lapa waar gaste kan ontspan, ontbyt kan geniet of 'n ruimte vir 'n geleentheid bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die East Rand Mall, Gillooly's Farm, Glendower Gholfklub, Gold Reef City en die Johannesburgse Dieretuin in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Goodnight Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Arteriel-weg Wes 13, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Gaste dink Goodnight Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arteriel-weg Wes 13, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ce54a97728e61b02e162929485b1b1c954b5b067740b411f9a220e7ec4464261e5e65157faa9c67415c2852c22d8baf44f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 13 Arteriel Road West Oriel 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.189717532903 28.133483341664