LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goodwill Mountain Farm | LekkeSlaap
+41

Goodwill Mountain Farm

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Goodwill Mountain Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Janet G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet G

Awesome location, cottage well equipped and clean would go back time and again.

Family of 6 had a grand time and our furbabies too.

Jani V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V
Saam met vriende

Baie rustig en in pragtige omgewing. Vriendelike en behulpsame gasvrou en huishoudster.

Perde, bokkies en vele voëlsoorte wat daagliks rondom die huisie wandel, heerlike staproetes en ons honde het die woud terdeë geniet. Rishi en Michelle is gaaf en die huisie pragtig skoon en net.

Terry O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Terry O
Gesin met klein kinders

Peaceful country escape.

A clean, peaceful country escape awaits you. Stanford, Hermanus a Gansbaai all in close proximity.

Sandra B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met vriende

Lived up to our expectations.

A well-appointed converted old farmhouse, plenty of space, very quiet, with distant views in a rural setting. The hostess was helpful and attentive. Caution: check the latch on the wood-burning stove.

Handri W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreek as jy soek na rustigheid, stilte en 'n asemrowende uitsig.

Ongelooflike gasvryheid, absolute respek vir die benodighede van gaste, en 'n ongelooflike landskap om daarmee gepaard te gaan.

Monniek F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monniek F
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Weg van die geraas.

'n Briefie om ons welkom te heet met pragtige blomme op die tafel was 'n verrassing. Dankie. Huis was gerieflik en skoon. Kaggel in huis het nie gewerk nie, ook die potte en panne is nie op standaard nie. David (opsigter) het moeite gedoen met 'n skoon pan en ook 'n nuwe braai grid. Ons het 'n rustige paar dae gehad, en kan dit aanbeveel as jy weg wil kom van die woelige stadslewe.

Trish C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish C
Saam met vriende

Beautifully located with the most stunning views, a haven for friends and family getaways.

We could not have enjoyed our stay at Goodwill Mountain Farm more! The Villa is stunning, spacious and homely, and the fireplace kept us toasty during a heavy storm. The views are unparalleled and breathtaking, could not breathe it in more. We will be back for sure!

Nina M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede en stilte, 'n klipgooi van Stanford af.

Die huisie is baie ruim en goed toegerus vir 'n gerieflike selfsorgbesoek. Die stoep was 'n pragtige bonus, met perde wat rondgelop. Pragtige paaie om op rond te loop sodat mens die plaas en natuur kan geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peace and quiet, a stone’s throw from Stanford.

The cottage is very spacious and well equipped for a comfortable self-catering visit. The stoep was a lovely bonus, with horses strolling around every now and then. Lovely paths for walking around on the farm and to enjoy the scenery.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jeanniel V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanniel V
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly!

Ons het baie lekker gebly. Pragtige ligging. Alles was perfek.

Renate F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate F
Gesin met klein kinders

Ontspannende, rustige verblyf in die hart van die natuur se skoonheid.

Die verblyf was uitstekend geleë naby Stanford en ander plekke van belang. Die personeel was vriendelik, warm en hulpvaardig. Ons het die pragtige uitsig en ontspannende, rustige tyd geniet met die omliggende prag van die moeder natuur. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing, peaceful stay in the heart of nature's beauty.

The accommodation was excellently located close to Stanford town and other places of interest. The staff were friendly, warm and most obliging. We thoroughly enjoyed the scenic views and relaxing, peaceful time celebrating the surrounding splendour of mother nature. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lydia S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S
Saam met vriende

Dit was 'n plesier om by Goodwill Mountain Farm te bly.

Die huis was netjies, pragtig geleë en gerieflik.

Sheryl P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sheryl P
Gesin met tieners

Lovely little quiet cottage, perfect for a rustic and relaxing getaway.

We thoroughly enjoyed our stay. The cottage was walking distance from wine farms and restaurants. Beds were exceptionally comfortable and the cottage itself was spacious and well-equipped with everything we needed, however nature is filled with creatures that enjoyed flying in at night so some insect preventatives would have made our stay even more inviting.

Marilyn S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn S

Beautiful and tranquil surroundings.

Such peaceful beautiful surroundings. The staff were extremely helpful and friendly. Lovely mountain walks.

Marilyn S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn S
Saam met vriende

Beautiful and tranquil surroundings.

Beautiful surroundings. Peaceful.

Yolandi D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Ongelooflik mooi, vriendelike mense, maklik om te kry. In die oggend loop die die perde en bokke voor die deur verby na die water, daar is skape by die begin van die pad. Daar is nie woorde nie. Dit is soos 'n prentjieboek en een van die plekke wat die webblad se prentjies nie beter as die plek self lyk nie, wat jy sien is wat jy kry. Baie dankie.

Johandi S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johandi S
Saam met vriende

Stil en rustig met pragtige uitsig!

Ons het heerlik gekuier. Is naby Stanford met al sy doendinge, maar stil en rustig met alles wat jy nodig het.

Mari O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mari O
Gesin met tieners

Heilsaam en helend.

Dit was presies wat ons gesin nodig gehad het. Stilte, vars lug en die mooiste natuurskoon. Wat dit 'n 100% punt gegee het, was die inligtingslêer. Lana en Beatrice sal ek hoog aanbeveel. Ons ry nou weekliks na Stanford vir terapie. Beatrice het helende hande. Pragtige siel. Doen refleks, ens. Lana spesialiseer in traumabehandeling, angs, depressie, life coach ens. Ek is so dankbaar dat ons by Rishie-hulle beland het. Kan nie wag om weer te kom kuier nie, hul inligtingslêer oor die omgewing is insiggewend, en die verblyf is puik.

Piet R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet R

Baie goeie diens, skoon en bekostigbare akkommodasie. Goed geleë.

Ons was 'n groep van 7 volwassenes wat van akkommodasie by Goodwill Mountain Farm gebruik gemaak het. Hulle het ekstra moeite gedoen om ons groep se spesiale behoeftes te akkommodeer. Pragtige omgewing, stil en rustig. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Nicolene V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie lekker huisie met 'n kaggels vir die koue winteraande! 'n Handgeskrewe verwelkomingbriefie met ons aankoms het 'n lieflike indruk geskep wat deur die res van die naweek gevolg het.

Karlien V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Gesin met tieners

Excellent location and beautiful views!

Warm welcome from owners! Clean and well equipped cottage! Comfortable beds! Value for money. Would recommend Goodwill Mountain Farm for great getaway. Lots to do in and around Stanford. Thanks for great few days!

Kobus W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus W
Gesin met tieners

Ontspannend.

Die stilte was presies waarop ons gehoop het en gekry het! Ons kon lekker ontspan met die natuur om ons, wakker geword met die natuur-geluide. Ons sal weer die plek besoek.

Walter C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Walter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige plaasomgewing wat troeteldiervriendelik is met baie mooi sonopkoms.

Annelize K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize K
Gesin met tieners

Rustig met pragtige uitsig.

Privaat en goed geleë. Uitsig op perdekampe en dam. Pragtige staproetes teen berg en selfs natuurlike damme om in te swem. Beddens gemaklik. Kombuis voldoende toegerus. Niks luuks, maar skoon en netjies. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Lisel M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lisel M
Gesin met klein kinders

Alles was baie netjies en skoon.

Kinders het baie lekker perd gery. Daar was genoeg hout om mee vuur te maak. Het nie van die 1-laag toilet papier gehou nie.

Giles R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquillity.

This was a very good find. Nice people and everything one could need including a seat in the shower and hot water bottles. The best was the wood stove to keep us warm. Will go there again and again.

Zaskia K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaskia K
Saam met vriende

Lekker wegbreek van die stad!

Ons was 6 vriende wat vir 'n verjaarsdag Stanford toe moes reis. Die eienaars het vir ons 'n sleutel gelos en ons was nie tyd gebonde om daar te arriveer nie. Die kothuis was baie netjies en het alles gehad wat ons wou gebruik. Die vars blomme en handgeskrewe brief wat hulle vir ons gelos het was 'n persoonlike 'touch' en het ons baie welkom laat voel. Die beddens was fantasties! En om soggens wakker te word met stilte en oor die vallei te kan kyk met perde wat voor jou staan was regtig net wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer gaan en het dit baie geniet. Dit is 20 minute van Hermanus en 20 minute van Gansbaai af wat dit baie gerieflik maak.

Ronelle C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle C
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het!

Ruim en baie netjies, baie mooi uitsig!

Airwise Airconditioning &ventilation (pty) Ltd O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Airwise Airconditioning &ventilation (pty) Ltd O

Baie nice.

Namens Airwise wil ons net se baie dankie, hulle het dit baie geniet.

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 648, Afdeling 6, Langs Stanford Hills Landgoed, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKNrdreXHuQdQCbD8n7bujrqB9Vfz1e40qSndQeRvf1EOyA1sBK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 Farm 648, Portion 6 Next to Stanford Hills Estate 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.421851 19.475654
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!