Stanford Akkommodasie by Goodwill Mountain Farm | LekkeSlaap
+41

Goodwill Mountain Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Oak Cottage
Selfsorg Linne en handdoeke word voorsien.
The Villa
Selfsorg Linne en handdoeke word voorsien.
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Privaat joga-klasse en perdrysessies kan vooraf gereël word.
Besprekings oor lang naweke en gedurende die spitsseisoen moet minstens 2 nagte lank wees.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste word versoek om asb. die instansie voor vertrek te kontak en navraag te doen oor die toestand van dié pad.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 648, Afdeling 6, Langs Stanford Hills Landgoed, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKNrdreXHuQdQCbD8n7bujrqB9Vfz1e40qSndQeRvf1EOyA1sBK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 Farm 648, Portion 6 Next to Stanford Hills Estate 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.421851 19.475654
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za