Goose Green Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Goose Green Lodge is een van die oudste gaste-instansies in die rustige Noordhoekvallei. Die uitsigte op die berge is asemrowend en dit is naby een van die pragtigste strande in Suid-Afrika.

Elke semi-selfsorgkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n digitale kluis, verwarmer, mikrogolfoond, yskas en waaier. Die Robin Nest Ateljeewoonstel is 'n groot ateljeekamer met n en suite-badkamer. Daar is n sitkamer. volledige kombuis en 'n lieflike, privaat patio met braaigeriewe. Sunbird Cottage het twee knus slaapkamers wat 'n groot badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Daar is ook 'n gerieflike leefarea, ontbythoekie en goed-toegeruste plaaskombuis. Guinea Fowl Cottage het twee ruim kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n leefarea, ontbythoekie en 'n moderne, stylvolle kombuis.

Ons bied ook DStv, gratis WiFi en 'n groot DVD-versameling.

As die somerhitte jou smiddae knou, is daar 'n heerlike swembad en tradisionele braaiplek - ontspan onder die gazebo of geniet 'n stil oomblik op die gerieflike buitemeubels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Goose Green Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]