Plettenbergbaai Akkommodasie by Goose Valley B3 | LekkeSlaap
+16

Goose Valley B3

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Goose Valley Golf Estate, N2 , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goose Valley B3 is 'n sonnige selfsorg-woonstel wat noord front en op die grondvloer van die veilige Goose Valley Golf Estate geleë is. Dié landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is, 'n omheinde swembad, tennis- en muurbalbane, 'n restaurant, 'n gholfwinkel en 24 uur-toegangsbeheer en 'n WiFi is by die klubhuis beskikbaar.

Goose Valley B3 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n bad, stort en toilet.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n ontbyttoonbank met stoeltjies in. Die gemaklike sitkamer het 'n TV. Die leefarea bied toegang tot 'n patio wat gedeeltelik onderdak is. Die patio beskik oor buite-meubels en braaigeriewe, en bied uitsigte oor die gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Goose Valley B3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Goose Valley B3
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Goose Valley Golf Estate, N2 , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley B3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Goose Valley Golf Estate, N2 , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNTUxMzZmLTJmYTMtNDM5Ny04ODMyLTI0YjI2OTQxODhlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Goose Valley Golf Estate N2 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 09:00 -34.028049804671 23.380563911253
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za