Plettenbergbaai Akkommodasie by Goose Valley Golf Estate Unit Q2 | LekkeSlaap
+27

Goose Valley Golf Estate Unit Q2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid Q2, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 035 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goose Valley Golf Estate Unit Q2 is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed 5 km vanaf Plettenbergbaai se middedorp. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken.

Die woonstel is volledig ingerig en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die leefarea langsaan het 'n TV met DStv PVR en daar is gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels en 'n lieflike uitsig oor die landgoed.

Gaste het toegang tot die 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is, 'n klubhuis en die swembad op die landgoed. Die landgoed het ook 24 uur-sekuriteit en dis sowat 5 minute vanaf die Keurboomsrivier.

Slaapplek

’n Bespreking by Goose Valley Golf Estate Unit Q2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eenheid Q2, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid Q2, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgNqjWNfAhtcDxxR1AlOUnVorJDBrIzrWkYRmw5yVmbCbaHvtsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 035  per nag (plek vir 4) Unit Q2 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.026939980006 23.386474947083
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za