Plettenbergbaai Akkommodasie by Goose Valley X7 | LekkeSlaap
+17

Goose Valley X7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goose Valley X7 is 'n goed onderhoude selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Goose Valley Gholflandgoed. Die landgoed spog met 'n Gary Player-ontwerpte gholfbaan met 18 putjies, 'n omheinde swembad, 'n tennis- en muurbalbaan, 'n restaurant, 'n Pro-gholfwinkel, veilige 24 uur-toegangsbeheer, en WiFi by die klubhuis.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n TV. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n ontbyttoonbank met stoeltjies in. Daar is 'n TV in die gerieflike sitkamer en dit bied toegang tot 'n stoep met lieflike uitsigte.

Rook word in die eenheid toegelaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Goose Valley X7 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyBnpPuXyBgBr8AmyK6Q99QgFkUcdEoK70TFnVaZUBuWjsENvF9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 140  per nag (plek vir 4) Goose Valley Golfing Estate off N2 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 09:00 -34.026252469661 23.384014216425
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za