Plettenbergbaai Akkommodasie by Goose Valley X7 | LekkeSlaap
+17

Goose Valley X7

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Goose Valley X7
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Afhangende van die totale waarde van die bespreking en duur van die verblyf, kan 'n breekskadedeposito van 'n minimum van R1500, gehef word.
As 'n deposito teruggehou word, is dit betaalbaar saam met die saldo-betaling van 50%, óf via EFT of kredietkaart (aanbeveel). Die retensie-bedrag word binne 14 dae na vertrek terugbetaal.
Aftrekkings van die breeskadedeposito sluit in telefoonoproepe (as daar 'n telefoon by die eiendom is), breekskade, ekstra skoonmaak (indien die eiendom in 'n swak toestand na vertrek gelaat word), onbetaalde huurgeld, ongewone bankkoste (internasionale oordragte, soekfooie) en boetes (bv. laat uitklok) en onnodige uitroep van bv. loodgieters.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyBnpPuXyBgBr8AmyK6Q99QgFkUcdEoK70TFnVaZUBuWjsENvF9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 140  per nag (plek vir 4) Goose Valley Golfing Estate off N2 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 09:00 -34.026252469661 23.384014216425
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za