Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordonia Holiday House 35658

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 61, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 680 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Gordonia Holiday House 35658 is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir tot 12 gaste in Reebok. Dié huis is net 800 m van die strand af.

Die strandhuis beskik oor huis met slaapplek vir 7 gaste en 'n woonstel met slaapplek vir 5 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die laaste 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en 2 yskas-vrieskaste. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Etes kan by die etenstafel geniet word en die leefarea het 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n dek met 'n see-uitsig.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en 'n yskas-vrieskas toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea word die Shack genoem en het 'n TV met DStv.

Beddegoed word voorsien vir albei eenhede en gaste moet hul eie handdoeke bring. 'n Ingeboude braai en 'n Weber-braai is beskikbaar. Daar is 'n alarmstelsel en parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis wat kan sluit. Rook is verbode in die huis en in die woonstel. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Gordonia Holiday House 35658 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Gordonialaan 61, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R7 680
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 61, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdiTtQLxV03zVEoRMXAtx6rS9tF7SOq5PuZqfsy13IaZZJjyz7P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 680 per nag, vir 12 mense 61 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079065 22.166919