LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gordons Bay Sea Chalet | LekkeSlaap
+22

Gordons Bay Sea Chalet

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Gordons Bay Sea Chalet
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Abigail J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail J
Saam met vriende

Fantastiese wegbreekplek.

Ons was so lieflik ontvang deur Oom Hennie en Sylvia die Vrydagmiddag, ons het somer dadelik tuis gevoel. Dis 'n baie lekker, gemaklike plek met 'n stunning uitsig. Die Saterdagaand het die badkamer lig gefuse, ons het net 'n Whatsapp gestuur en skaars 5 minute later toe was Oom Hennie daar om dit te fix. Baie dankie vir Oom Hennie en Sylvia vir julle gasvryheid. Kan nie wag vir die next kuiertjie nie.

Gordons Bay Sea Chalet's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Vir ons was dit n baie groot plesier en voorreg om gaste soos julle te kon ontvang. Ook dankie vir die pragtige wyse waarop julle die huis netjies gelaat het.

Sien uit na julle volgende besoek
Groete
Hennie en Sylvia

Gordons Bay Sea Chalet
Micheal A - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheal A
Gesin met tieners

Fantastiese asemrowende wegbreekplek, baie gesellig vir 'n gesin wat wil wegbreek.

Baie mooi uitsig oor die see. Goeie gasvryheid ontvang van bestuurder. Baie netjiese plek. Lekker speelplek vir kinders. Baie lekker wegbreekplek vir gesin of selfs jongmense.

Jessica L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L
Saam met vriende

Our stay was fantastic, we will visit again.

On arrival we were welcomed with smiles they were very friendly made us feel at home. The place itself was great and the beach view was amazing. I was so in love with the place, I will certainly go again.

Pieter P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Uithaler vakansiebestemming.

Sylvia en Hennie se vriendelike onvoorwaardelike diens maak die verblyf soveel gemakliker.

Gordons Bay Sea Chalet's terugvoer

Goeiedag Pieter en familie
Dit was vir ons werklik 'n plesier en voorreg om julle hier in ons mooie see dorpie te kon ontvang het om julle vakansie verblyf aangenaam te kon maak.
Julle was ongelooflike vakansie gangers. Ons sien uit na julle volgende vakansie hier by ons.
Groete
Hennie en Sylvia
Sea Chalet Gordonsbay

Gordons Bay Sea Chalet
Francois P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Besigheidsreis

Baie mooi, gerieflike plek!

Baie mooi, gerieflike plek met baie mooi uitsig. Die aircons is 'n bliss in die hitte. Die stort is bietjie op 'n snaakse plek en ek dink die plek kan doen met 'n binnebraai. As die wind waai kan daar glad nie gebraai word nie en dis mos deel van 'n vakansie. Verder kan ek die plek hoogs aanbeveel. Dalk ook nie ideaal vir kinders en ou mense nie a.g.v die trappe.

Bram S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bram S

Was a good fun family holiday.

We thoroughly enjoyed our stay, the view was outstanding the location perfect, the only downer was we had to ride to the beach, a bit too far to walk, but other then that, it was a home away from home, had everything you needed.

Izizo Ezzy Z - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izizo Ezzy Z
Saam met vriende

Amazing home.

What an amazing experience. Beautiful home with a beautiful view. We had a blast.

Hannes V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Gesin met tieners

Wonderlik en rustig.

Op ons aankoms was ons verwelkom deur twee wonderlike mense Sylvia en Hennie. Ek sal die plek vir eninge iemand aanraai. Die view is asemrowend. Kan nie wag vir volgende jaar.

Gordons Bay Sea Chalet's terugvoer

Goeie dag Hannes,

Dankie vir die mooi resensie. Waardeer opreg, julle was 5 ster gaste.

Sien weer uit na julle kuier vir volgende jaar.

Groete Sylvia en Hennie
Sea Chalet

Gordons Bay Sea Chalet
Frizelda V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Frizelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kloustrofobies in kamers.

Pragtige uitsig. Geen binnebraai as dit reën. Kamers is klein en het nie bedkassies of vensters. Geraasvlakke vanaf kamers tot onder in kombuis as daar iemand beweeg is steurend. Trappe klim elke keer om toilet te gebruik. Hopeloos te duur.

Gordons Bay Sea Chalet's terugvoer

Hi Zelda
Baie dankie vir jou kompliment in verband met ons uitsig. Ons is vreeslik jammer dat julle onverwagse reën gehad het tydens julle besoek.
Let asseblief op dat die huis nie met 'n binnebraai geadverteer word nie.
Ons verstaan jou persoonlike voorkeur aan ruimer kamers en alhoewel daar nie seeuitsig is vanuit die kamers nie, het die kamers wel vensters.
Die huis se interior is van hout, soos deur die fotos aangedui word en vanwaar die benaming Sea Chalet.
Hout trappe is maar ongelukkig geneig om te kraak.
Ons sal die beskrywing op LekkeSlaap aanpas om aan te dui dat die slaapkamers en badkamers op die boonste vlak is.
Vriendelike groete
Mari de Bruyn

Gordons Bay Sea Chalet
Lemeez O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemeez O
Saam met vriende

Fantastiese wegbreekplek.

Ons het by die plek aangekom en die eienaar was baie verwelkomend, vriendelik en baie beleefd. Die plek was netjies en skoon, ons het so wonderlik gebly by Gordon's Bay Sea Chalets, ek sal die plek beslis aanbeveel vir vriende. Sal beslis teruggaan. Dankie dat julle ons gehuisves het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing getaway place.

We arrived at the place and owner was very welcoming, friendly and very polite. The place was neat and clean, we had such an amazing stay at Gordons Bay Sea Chalets I will definitely recommend the place to friends. Will definitely go back. Thanks for having us.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gordons Bay Sea Chalet's terugvoer

Hi Lemeez,

Thank you for your review, I am very pleased that you have enjoyed your stay, hope to see you again.

Regards
Sylvia

Gordons Bay Sea Chalet
Anthea K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea K
Gesin met klein kinders

Home away from home.

We had an amazing time at Gordons Bay Sea Chalet, it felt like a home away from home. Aunt Sylvia was very friendly. The place is amazing and the view was gorgeous. The kids enjoyed themselves a lot with all the board games that's in the house.

Gordons Bay Sea Chalet's terugvoer

Dear Anthea,

It was a great pleasure to have you guys here. You and your family were excellent guests.

Hoping to see you and family again soon.

Regards,
Sylvia

Gordons Bay Sea Chalet
was R2 100
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 7)
was R2 100
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 7)
was R2 100
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossie-laan 30, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx4No35fR8P8N15mAFmvV5KPeZxHCRvijoggLWwFPJk7rjP0j46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100, nou Vanaf R1 680  per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 30 Suikerbossie Avenue Gordons Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.16736944353 18.858871321103
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!