LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gorge's Rest | LekkeSlaap
+32

Gorge's Rest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Powerstraat 29B, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Gorge's Rest is 'n selfsorgwoonstel is in die bosbou-dorp Sabie. Hierdie dorp is in die hartjie van een van die grootste kunsmatige woude, op die oewer van die Sabierivier, in Mpumalanga geleë. Gorge's Rest is sentraal geleë, naby watervalle, pragtige besienswaardighede en buitemuurse avonture. Gaste sal die Panoramaroete kan geniet, en die Krugerwildtuin is net 60 km weg.

Die dupleks bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer wat gedeel word, 'n gaste-toilet, 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n oopplan-eetarea en -sitkamer. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei die kamers is op die boonste verdieping en beskik oor ingeboude kaste. Die gemeenskaplike badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, ketel en 'n stoof. Ekstra geriewe sluit 'n TV, DStv, braai-area, wasmasjien, 'n alarmstelsel, gratis WiFi en 'n kaggel in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Gorge's Rest sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Gorge's Rest
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Powerstraat 29B, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Gorge's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Powerstraat 29B, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1RZXI91Oxcr0QLhb192zUcRqoaNYAYe6eWMXNpeo1D4qNFwk7I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 29B Power Street Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.090619972579 30.7816234231
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!