Goss Game Farm
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R69, Steenboklaagte Plaas, Magudu, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 840 per nag (vir 18 persone)
Beskrywing
Goss Game Farm is in die noorde van KwaZulu-Natal se bosveld, 25 km van Pergola af geleë. Hierdie prentjiemooi area spog met pragtige landskappe, 'n oorvloed wild en is die ideale oorslaapplek vir gaste wat na gewilde vakansiebestemmings soos Kosibaai, Sodwanabaai, Mosambiek en Swaziland op pad is.
Die lodge is geskik vir 14 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 5 vrystaande eenhede. Twee van die eenhede het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra bed vir 2 kinders. Die derde eenheid het 2 enkelbeddens en die ander eenhede het elk 4 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort in elke eenheid.
Die hoofgebou beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n gastesitarea met 'n kroeg. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en kookgeriewe toegerus. Daar is sitplek vir tot 18 gaste in die eetarea en die gastesitkamer bied 'n ontspanne area waar gaste kan kuier. Daar is ook 'n swembad en 'n braai-area buite die hoofgebou.
Gaste kan wildkyk, 2x4- of 4x4-roetes verken, voëlkyk en op die plaas voetslaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Goss Game Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- R69, Steenboklaagte Plaas, Magudu, 3170, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Zululand KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R69, Steenboklaagte Plaas, Magudu, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom