Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goss Game Farm Homestead Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R69, Steenboklaagte Plaas, Magudu, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 000 per nag, vir 20 mense

Beskrywing

Goss Game Farm Homestead Camp is in die noorde van KwaZulu-Natal se bosveld, 25 km van Pergola af geleë. Hierdie prentjiemooi area spog met pragtige landskappe, 'n oorvloed wild en is die ideale oorslaapplek vir gaste wat na gewilde vakansiebestemmings soos Kosibaai, Sodwanabaai, Mosambiek en Swaziland op pad is.

Die lodge is geskik vir 16 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 6 vrystaande eenhede. Twee van die eenhede het 'n koningingrootte-bed en 2 ekstra beddens vir kinders. Die derde eenheid het 2 enkelbeddens en die ander eenhede het elk 4 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort in elke eenheid.

Die hoofgebou beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n gastesitarea met 'n kroeg. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en kookgeriewe toegerus. Daar is sitplek vir tot 18 gaste in die eetarea en die gastesitkamer bied 'n ontspanne area waar gaste kan kuier. Daar is ook 'n swembad en 'n braai-area buite die hoofgebou.

Gaste kan wildkyk, 2x4- of 4x4-roetes verken, voëlkyk en op die plaas voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Goss Game Farm Homestead Camp sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Goss Game Farm Homestead Camp
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R69, Steenboklaagte Plaas, Magudu, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Goss Game Farm Homestead Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag, vir 20 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R69, Steenboklaagte Plaas, Magudu, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670168c877b1dc235e9f888623a4a1978517dfb62f12eb40dad955e9e8004804d0b5f345c06276e8d0fd0e6da2127ca657e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag, vir 20 mense 3 5 1 4 R69 Steenboklaagte Farm 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -27.555266 31.736586