We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Goue Myl Orkney Vaal | LekkeSlaap
+26

Goue Myl Orkney Vaal

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Goue Myl Orkney Vaal
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dorothy M - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dorothy M
Saam met vriende

Enjoyed our stay, but felt restricted.

We payed for the Jacuzzi, but the water was cold for the whole weekend and we could not use it. We had to call each time for the gate to be opened because we did not have a remote to the gate. The iron and ironing board were locked up and we had to call Johann to to use the beds. Needs an upgrade.

Tiaan K - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K
Saam met vriende

Baie nice plek en oorgenoeg slaapplek vir 'n groot groep mense. Waarde vir jou geld.

'n Baie lekker kuierhuis vir 'n groot groep vriende. Maak maar net seker oor al die addisionele kostes wat nie deelmaak van die verblyf nie. Goue Myl is regtig goeie waarde vir geld, die eniste negatiewe op die verblyf is die opsigter wat nie altyd beskikbaar is om by die hek in te gaan nie, hy moet vir jou oopmaak. Die verblyfkostes sluit ook nie die gebruik van die Jacuzzi in nie, daar moet addisioneel daarvoor betaal word, nie so gespesifiseer op die advertensie nie, laastens die "breakage" depsito word ook gedeeltelik terugegee, dit dek die skoonmaakkostes as jy die dag verlaat, wat 'n bietjie vreemd is.

Mariana M - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M

Baie goeie ligging en baie veilig.

Daar was net 'n probleem dat ons nie die geyser en stoof saam met die Jazzuci kon aanhê nie met die gevolg dat dit ongeveer 'n uur neem om om kos te maak en skottelgoed te was en in die tyd kan ons nie die Jacuzzi gebruik nie en die water word weer koud. Andersins het ons baie lekker gebly en daar was baie dinge om almal besig te hou. Ons wag egter nogsteeds vir ons sleuteldeposito om terugbetaal te word en dit is nou al 13 dae later.

Piet B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Lekkerste kuier verblyf. Perfek vir groot groepe wat mekaar leer ken. Gesellig.

Die pool tafel en kuier area was 'n wenner met al ons Nampo gaste. Johan en sy span het goeie diens gelewer en was altyd beskikbaar vir navrae of hulp. Ons gaan weer so maak! Die mense het wel net genoem dat die linne bietjie verwaarloos gelyk het.

Luzanne T - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne T
Saam met vriende

Ons het dit geniet.

Die tydjie was baie lekker. Ons het veral die jacuzzi geniet.

Brian V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Saam met vriende

Baie lekker, alles in die eenheid.

Alles werk. Alles netjies. Genoeg plek vir almal.

Herman G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman G
Gesin met tieners

Lekker huis, kort bietjie aandag.

Ons het dit gebruik vir 'n familiebyeenkoms.

Cindy D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cindy D
Gesin met klein kinders

Niks om oor huis toe te skryf nie.

Die huis was baie vuil, veral die meubels. Die beddegoed is verweer en baie oud. Twee plate op die stoof het nie gewerk nie sowel as die Jacuzzi, ons is keer op keer gesê dat iemand hierdie probleme gaan kom regstel, maar dit is nooit gedoen nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nothing to write home about.

The house was very dirty especially the furniture. The bedding is worn out and very old. Two plates on the stove weren't working as well as the Jacuzzi, we kept being told that someone is coming to fix these issues numerous times and it was never done.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Relda J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda J
Saam met vriende

Verjaarsdagnaweek saam familie.

Dit was ons tweede keer daar. Dis 'n baie lekker, ruim huis, maar kort heelwat TLC. Maar met 'n bietjie aandag kan dit 'n beter ervaring wees.

Samantha H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha H
Saam met vriende

Excellent spot!

We had a wonderful time! Johan was very helpful! We will definitely go back! Thanks for a wonderful venue!

Marischen A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marischen A
Saam met vriende

Peaceful.

Our stay at this accommodation was pleasant. The place definitely took our breath away, we were impressed with all the facilities. In addition, the caretaker was quite helpful but the disadvantage is that we still have not been refunded our breakage fee as promised. We have spoken to him about this numerous times about the matter but still no money has been paid. However, our overall stay was pleasant and I would definitely recommend this place as a good opportunity to escape from reality.

Christa S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S

Indrukwekkend!

Persoonlike kontak van eienaar en opsigter was waardeer. Alles wat jy nodig het vir groot groep mense. Heerlike kuierhuis!

Ilze J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Heerlike, netjiese en goed toegeruste verblyf op die wal van die Vaalrivier.

Baie vriendelike en behulpsame eienaar en bestuurder. Ons het die vele fasiliteite wat die huis bied baie geniet. Dit was 'n heerlike kuier en visvangnaweek in 'n baie gerieflike en netjiese huis op die wal van die Vaalrivier. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer besoek daar aflê.

Althea C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea C

Wow! Dis 'n pragtige plek met baie slaapplek ek kuier ruimte!

Daar is genoeg geriewe vir almal en genoeg kuier spasie. Daar was ook genoeg om te doen en almal besig te hou. Die rivier is loopafstand van die huis af en die manne het lekker vis gevang. Ons het vreeslik lekker gebly en wou nie terug huis toe gaan nie. Ons sal beslis weer Goue Myl Orkney Vaal besoek en beveel dit sterk aan vir enige iemand oud en jonk. Dit was beslis die lekkerste wegbreek naweek gewees.

Patrick W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick W
Gesin met klein kinders

Awesome.

All satisfied and love the place.

Morne B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Gesin met klein kinders

Great place to relax.

Stunning home with more than enough space, excellent value for money.

Johan R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier, en sal beslis weer gaan.

Johan het ons baie vriendelik verwelkom, en uit sy pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik en dat alles in orde is. Hy het ook dadelik kom kyk as enige iets nie reg of op sy plek was nie. Hy het baie moeite gedoen en ons waarlik tuis laat voel. Met 'n hewige donderbui was ons bietjie in die huis vasgedruk en daar was hier en daar lekplekke in die plafon, maar ek verneem dat hulle in die proses is om dit reg te maak. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Ek sal die plek enige tyd weer boek vir 'n naweek.

Corne V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met tieners

Rustig.

Dit was 'n rustige en gesellige naweek saam met vriende. Lieflike ruim huis met baie spasie vir lekker kuier en visvang.

Lynette J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette J

Dit was baie lekker en rustig, daar is so bietjie TLC nodig, maar ander as dit was dit 'n fees.

Ons het baie lekker gebly, die beddens is baie gemaklik en die opsigter Johan het ons baie goed gehelp. Dit was net 'n jammerte daar was nie die swemgeriewe soos genoem is op die webtuiste nie en die Jacuzzi kon ook nie gebruik word nie siende dat dit die krag laat trip. Daar is 'n bietjie aandag nodig soos die poolstokke het nie kussings op gehad nie en daar was 2 en 'n halwe dart gewees, so die aktiwiteite kon teen volle geniet word nie. 'n Staanwaaier sal ook waardeer word, veral vir die kamer bo. Die is alles klein goed wat baie maklik uitgesorteer kan word. Dit was 'n heerlike naweek gewees.

Monia T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia T

Absoluut fantasties!

Dankie Anton dat jy reëlings getref het dat ons vroeër kon ingaan. Johan se diens was puik en ons kon enige tyd op sy knoppie druk vir enige iets. Dis 'n fantastiese wegbreekplek vir vriende en familie en dis lekker stil met al die geriewe wat mens nodig het. Ons sal vir seker weer die plek bespreek.

Theunis A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis A

Ons het heerlik ontspan saam gekuier en vis gevang.

Die huis is ruim, goed toegerus en ideal vir familie-kuiers. Ons sal dit beslis aanbeveel en self weer daarvan gebruik maak.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Myl-kompleks 29, Orkney, 2620, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf54e02d2e7b4ddf11316948e61803faff1247fe717127ebf2f50b38e879b45461d4b0447e0ec2e33084c537ed3e4017bac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 12) 21 5 1 5 29 Goue Myl Complex Orkney 2620 Noordwes 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.983168643454 26.706840991974
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem