Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goue Myl Orkney Vaal

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Myl-kompleks 29, Orkney, 2620, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Goue Myl Orkney Vaal is ’n selfsorghuis in die Orkney Vaal Privaat Oord aan die buitewyke van Orkney. Die oord is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied toegang tot die rivier. Die area is ideaal vir voëlkyk, visvang en bootritte.

Dié dubbelverdiepinghuis het 'n grasdak en bied slaapplek aan 12 gaste. Daar is 6 slaapkamer en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, asook ’n balkon met ’n tuin- en rivieruitsig.

Die tweede, derde en vierde slaapkamer is op die boonste verdieping geleë. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 stapelbeddens. Dié slaapkamers deel ’n badkamer met 'n stort en bad. Die vyfde en sesde kamer is op die onderste verdieping geleë. Die vyfde kamer het 'n koningingrootte-bed en die sesde kamer het 'n dubbelbed. Dié 2 kamers deel die badkamer met 'n stort op die onderste verdieping.

Die ruim kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n TV. Daar is 'n kuierarea met 'n pool-tafel, veerpyltjiebord, kroegarea met 'n ysmasjien, 'n Jacuzzi, klankstelsel, binnebraaigeriewe en groot etenstafel met sitplek vir 12 gaste.

Dié kuierarea het skuifdeure wat na die voortuin en lapa-area met sitplek vir 12 lei. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Goue Myl Orkney Vaal sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 40 resensies vir Goue Myl Orkney Vaal
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 4

Ligging

  • Goue Myl-kompleks 29, Orkney, 2620, Noordwes
  • Gaste dink Goue Myl Orkney Vaal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Orkney Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Myl-kompleks 29, Orkney, 2620, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71075a9175147228007108cbd3482bd980650e11c9022de69a3d20bb1096f07dbe3af70e7f165aa16539382b0b46ea02ae95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 12) 40 5 1 5 29 Goue Myl Complex Orkney 2620 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.983168643454 26.706840991974
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem