St Michael's-on-Sea Akkommodasie by Gough Heights 1 | LekkeSlaap
+11

Gough Heights 1

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown Road, St Michael's-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gough Heights 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in St Michael's-on-Sea. Dié woonstel is lekker naby die strand, restaurante en winkels.

Gough Heights 1 is ten volle gemeubileer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het dubbelbeddens, en daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in die derde slaapkamer. Elke badkamer het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond met stoof, en 'n wasmasjien. Daar is 'n TV in die sitkamer en 1 toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Die woonstel is net 'n paar minute se ry vanaf Shelly Centre en 15 minute vanaf Margate se hoofstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Gough Heights 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Gough Heights 1
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Crown Road, St Michael's-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown Road, St Michael's-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABr79o4UMIHFkjqroLc3SPUBkQzd5yvPf4ZKlMbiOURmHjiJD3y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 Crown Road St Michael's-on-Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.821943 30.401784
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za