Gough Heights 6

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Gough Heights 6 skuil in St Michael's on Sea, net 600 van die strand af. Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin van 6.

Gough Heights 6 het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Laasgenoemde 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Al die kamers het plafonwaaiers.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan heerlik ontspan voor die TV met DVD-speler in die sitkamer wat na die balkon lei. 'n braai is beskikbaar en daar is parkeerplek vir 1 motor in die motorhuis.

Heelwat doendinge, soos swem, seilplankry, surf, bootvaar, jetski-ry, snorkel- en skubaduik, is in die omgewing te vinde. Gholfspelers kan gerus ook 'n draai by Margate Buiteklub maak.

Slaapplek

'n Bespreking by Gough Heights 6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gough Heights 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R460 R414 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bespre[email protected]

// Hotjar AB false