Goulden Street Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Goulden Street Guest House is in Quigney geleë ? 'n baie ou en rustige buurt in Oos-Londen. Die strate is breed en baie huise is smaakvol opgeknap. Dié gastehuis is in 2002 gestig en die gebou is byna 100 jaar oud.

Verblyf word gebied in verskeie eenhede met 2 tot 3 slaapkamers en almal met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV en daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die hoofsitkamer. Elke eenheid het 'n selfsorgkombuis, WiFi en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die konferensie-area het sitplek vir 50 gaste en is ideaal vir produkvrystellings, maatskappy-opleiding en klein funksies. Daar is ook 'n digitale projektor en witborde vir korporatiewe funksies. Peuselhappies, verversings, tee en koffie is ook beskikbaar vir korporatiewe funksies.

Die instansie is naby Oos-Londen se kus met verskeie restaurante, die Orient- en Oostelike strand en Oos-Londen Akwarium. Verder is daar 'n Spar net 1,5 km verder teen die kus, asook 'n Virgin Active.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Goulden Street Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R845 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za