LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gourits Hemel op Aarde | LekkeSlaap
+16

Gourits Hemel op Aarde

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 6, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Gourits Hemel op Aarde is 'n ruim selfsorghuis vir tot 7 gaste in Gouritsmond, 400 m van dei strand af.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die leefarea. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, TV kyk in die sitarea of die binnebraai gebruik. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring.

Die huis lei na 'n groot beskutte lapa met 'n buitebraai-area. Daar is 'n swembad met 'n bedekking en kan gebruik word op eie risiko.

Gaste kan gaan stap op die strand, die getypoel besoek, visvang, branderplankry of walviskyk tussen Julie en November.

Slaapplek

’n Bespreking by Gourits Hemel op Aarde sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Retiefstraat 6, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 6, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7479d9763dc80029e3bb00b501e9615d35b12606940b0a6e530f451dbe5155a4cb0622351d498a8e29b35815125d9e18b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 7) 6 Retief Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.352196 21.88097
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!