Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourits Holiday Flats

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 76 resensies vir Gourits Holiday Flats
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pyron I - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pyron I
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Enjoyed my stay. Big rooms and comfortable beds and everything you need in a kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met vriende

Comfortable and safe.

We were a group of friends visiting Gourits for a wedding, and our stay at Gourits Holiday Flats was exactly what we needed. We enjoyed every minute!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter P
Saam met vriende

OK.

Baie netjies. Ruim parkeerplek. Ongelukkig was beddens en bank vol klein rooimiertjies wat byt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolee-ann L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolee-ann L
Gesin met klein kinders

Vrede en rus.

Ons gasvrou, Magda, en die mense van Gouritsmond is baie vriendelik. Daar is ook kleinhandelaars waarvoor ek dankbaar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark-twaine M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark-twaine M
Saam met vriende

Baie lekker met die mees gemaklikste gasheer.

Die eienaars is great mense en hulle doen baie moeite en is baie tegemoetkomend. Ons het baie lekker gebly en baie lekker stories gedeel met hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hi Mark, dit was net n plesier om sulke gawe gaste te kon huisves. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Magda

Gourits Holiday Flats
Sigrid V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het so lekker gekuier, rustig, veilig en loop afstand see toe. Die gasvrou is amazing. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hi Sigrid,
Baie dankie.
Dis lekker om van julle te hoor. Ek was bevoorreg om sulke vriendelike gaste te kon huisves.
Die woonstel was baie netjies en skoon agter gelaat.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete.

Magda

Gourits Holiday Flats
Daniel A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Daniel A
Gesin met klein kinders

Definitief nie die moeite werd nie.

See is nie loopafstand soos geadverteer nie, woonstel verbind met skakeldeur na ander woonstel en kon rookreuk kry binne-in woonstel, bure het geensins 'n afsnytyd gehad vir kuier tot in die laatnag nie, beddegoed nie voldoende nie aangesien weer nie lekker saamgespeel het nie, oond definitief onbruikbaar binne in vir enige oondgeregte en Holiday Flats is glad nie geskik vir jonger kinders nie. Ook wanneer iets addisioneel is beteken dit dat jy het opsies wat jy kan of neem of uitskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C
Gesin met klein kinders

Heerlik gewees. Baie oulike plek.

Ons het heerlik gekuier. Die woonstel langs ons se mense het net bietjie geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie warm, geen diefwering vir ventilasie.

Die webtuiste se advertensie skep indruk van naby die see. Sleutel-deposito nie terugbetaal met vertrek nie, ná tyd van vertrek die vorige dag bevestig is. Woonstel glad nie klankdig nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ver strand toe

Te ver om strand toe te loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon plek en lekker om te kuier.

Magda het ons viendelik ontvang. Dit was rustig en net 'n lekker veilige plek om vakansie te hou. Ook die dorp self is netjies en skoon en almal, plaaslike inwoners, is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hi Marius
Was n voorreg om sulke
Vriendelike en wonderlike gaste te huisves en ontmoet
Hoop sien julle weer
Hartlike groete
Magda

Gourits Holiday Flats
Marika C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika C
Gesin met klein kinders

Was heerlik gewees. Tannie Magda en oom Hansie is dierbaar en baie verwelkomend. Alles is mooi, netjies en skoon. Lekker loopafstand van winkel en om selfs strand toe te loop. Kinders kon lekker fietsry. Sal dit definitief aanbeveel ️.

Fantasties gewees. Dit is ideaal vir mense met kinders. Veilige omgewing. Kinders kon selfs alleen gaan fietsry het wat awesome was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edelweiss E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edelweiss E
Gesin met klein kinders

Was baie baie gelukkig!

Was bietjie besig met ander huurders! As gevolg daarvan nie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bossie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mense en plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hi Alet
Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Julle sterre skyn ook.
Groete
Magda

Gourits Holiday Flats
Nettie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie L
Saam met vriende

Dit was awesome.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, vir die skoon en netjiese plekke, ons het dit terdeë geniet. Dankie dat jy so behulpsaam was Magda, ons maak binnekort weer so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V
Saam met vriende

Exactly what we expected, thank you.

Great weekend away, accommodation was exactly what we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Gesin met klein kinders

Very safe area and quiet. Everyone in Gouritz is so friendly.

Very nice place. Just make sure you bring all food things as shops to buy aren't so equipped, but there is shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Markus O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Markus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Netjiese verblyf en prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R
Gesin met klein kinders

Amazing.

The chalets have everything you need. It's close enough you can walk to the beach, neighbors are friendly, relaxing atmosphere. What more can you ask for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hi Charlene,
Hope you are well.
Thank you for staying with us.
Only a pleasure to meet and host such beautiful people like you.
Hope you see you again.
Kind regards,
Magda.

Gourits Holiday Flats
Ielhaam J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ielhaam J
Gesin met klein kinders

Gouritzmond is a wonderful town.

We enjoyed exploring the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Good day Ielhaam,
It was a great pleasure to meet wonderfull and friendly people like you . thank you again for staying with us.
keep well.
kind regards,

MAGDA

Gourits Holiday Flats
Nadia H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek om net te gaan rus en visvang. Vriendelike dorp met vriendelike mense.

Wooneenheid is goed toegerus en vriendlike mense wat jou ontvang. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas B
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Netheid is van die hoogste gehaalte en waarde vir jou geld. Omgewings vriendelike, met betrekking tot die inwoners en veiligheid. Veilig vir kinders. Baie goeie plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeie dag Thomas,
dankie vir sulke wonderlike gaste soos julle
was n voorreg om julle te ontmoet.
Hoop om julle weer te sien..
Groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Veronica L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica L

Rustig.

DStv-pakket kan dalk opgegradeer word. Daar is ook nie voorsiening gemaak vir 'n buitekuiertafel of stoele by elke woonstel nie. Vissermanne sal egter baie in hulle skik wees met die geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette W
Gesin met tieners

Okay.

Baie lekker, parkering 'n nagmerrie, plek mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naasig B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naasig B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, gemaklik en vriendelike plekkie.

Dit was so gemaklik my family wou nie huis toe gaan nie, want hulle was so gemaklik en het hul so geniet. Beddens en alle facilities was van so aard dat jy tuis is in jou eie woning. Area is rustig en geen geraas. Baie skoon en netjies en al wat jy nodig het is kos en klere, verder is als beskikbaar. Baie dankie Martha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het.
Dit was vir my n groot voorreg en plesier om sulke wonderlike mense te ontmoet.
Vriendelike Groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Jeanette D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, veilig en netjies.

Magda het ons baie welkom laat voel. Ons het heerlik vakansie gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Was n groot plesier om sulke wonderlike gaste te kon huisves. Hoop ons sien julle weer.

Gourits Holiday Flats
Eldie N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldie N
Gesin met tieners

Nice.

If you like the peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hi Eldie
Was groot voorreg en plesier om julle by ons te kon he
Groete
Magda

Gourits Holiday Flats
Christo S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en eenkant.

Stil en rustig. Die toilet is 'n bietjie knap. Niemand het ons behoorlik ingelig oor die plek (Gourits Holiday Flats) nie. Byvoorbeeld die mense het jou nie gevra of daar iets skort nie. Ook nie al die glase was daar nie. Net 3, nie 4 soos die lys sê nie. Ook die sleuteldeposito. Net R50 terug gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie heeltemal wat ek in gedagte gehad het nie.

Ver van die see. Kombuis en sitkamer te ver van mekaar. Aanbevelings: nog handdoekrelings in badkamer, daar moet duidelikheid wees oor die sleuteldeposito - volgens ons moet ons die bedrag terugkry as ons die sleutel teruggee en nie eers wanneer die plek skoongemaak is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and relaxing.

Was happy with stay. Would only be nice if there were 2 bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig.

Ons het 'n lieflike tyd by Gourits Holiday Flats gehad. Skoon, netjies, ruim en Magda was 'n klipgooi van ons om enige vrae te antwoord. Sal definitief aanbeveel. Fotos is net bietjie misleidend, die braai area is glad nie so groot soos dit voorkom nie. Daar kan nie regtig daar gekuier word indien al die eenhede bespreek is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeie dag Chantel,
Bly julle het vakansie geniet.
was lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Elsie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Geseënd.

Goed versorg. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeie dag Adri,
Ek bly julle het lekker gekuier en dit geniet, was bevoorreg om julle te ontmoet.
Sien uir daarna dat julle weer moet kom.
Vriendelike groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Roland M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland M
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek en vriendelike mensies.

Ons was baie beïndruk met die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie S

Genotvol.

Waarde vir geld. Dankie vir die ekstra dag, Magda. Sal beslis weer by julle oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeie dag Jurie
Ek is baie bly om van julle te hoor.
Dit was lekker om sulke vriendelike en aangename gaste te huisves.
Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Magda

Gourits Holiday Flats
Jannie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon verblyf wat goeie waarde vir geld bied.

Plekkie het als wat jy nodig het. Jy moet net jou eie handdoeke vat. Sonder dat dit enigsins 'n probleem was dink ek die volgende kan die plek verbeter: speelplek vir kinders (nie tussen karre in parkeerplek/straat nie), beter privaat braaiplek, uiteensetting van beddens met bespreking. Ek het bv. nie geweet dat my 2 kindertjies 'n sleeper couch gaan moet deel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie V

Rustige en veilige omgewing om te ontspan.

Ons het baie lekker gekuier, maar sal meer van 'n ordentlike stort hou en meer werkoppervlak in kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr R. J L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr R. J L
Saam met vriende

Ideal, convenient and safe.

Very helpful owners. The complex was very safe, neat and we had no problems during our 5 day stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Dear Dr. R.J,

Thank you for staying at our place, I am glad that you enjoyed it. It was great to meet you guys.

Regards,
Magda

Gourits Holiday Flats
Jopie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf met alles wat nodig is.

'n Baie netjiese oornagplek met alle fasiliteite wat nodig is en uitstekende ontvangs en hantering deur Johanna. Ons sal met 'n volgende besoek graag weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie dat julle by ons tuis was.
Dit is n voorreg om sulke vriendelike en gawe gaste te ontmoet.
Sien uit dat julle weer moet kom en is baie bly julle het lekker gekuier.

Vriendelike groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Leonie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies, skoon, ten volle toegerus.

Baie dankie Magda vir jou vriendelike diens. Die woonplekke is baie netjies, skoon en ten volle toegerus. Op kort kenisgewing kon jul ons vining help. Reëlings was vinnig en het glad verloop. Ligging is baie naby aan die strand en die winkel. Sal definitief weer hier bly met ons volgende trippie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeiedag Leonie,
Dankie dat julle bt ons tuis gegaan het. Dit was 'n voorreg om sulke pragtige en vriendelike gaste te huisves. Sien uit daarna dat julle weer kom. Ons probeer altyd ons bes om dit vir die gaste so gerieflik moontlik te maak.
Groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Arno L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Arno L
Gesin met klein kinders

Slegste verblyf wat ek wat ek geboek het en onder valse publikasie.

Toe ons geboek het was dit nie die plek wat ons gesien het op website nie, daar is geen lugverkoeling nie en die eenheid is 'n bakoond en die opsigter is nors en ongeskik. Daar was 'n stukkende teël op die trap waar my vrou haar voet gesny het, volgens ander inwoners is daar gereeld klagtes oor daardie spesifieke eenheid en niks word daaraan gedoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rabia O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rabia O
Gesin met klein kinders

It's a very beautiful, quiet and safe place to go on holiday.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hallo Rabia,

Thank you for staying by us, it's an honour to meet such beautiful people.
Looking forward to seeing you again.

Kind regards,
Magda

Gourits Holiday Flats
Christianette V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christianette V
Gesin met tieners

Awesome.

We had a great time and will go back in February 2019. Thank you for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hallo Christianette,

It was my pleasure to have such wonderful guests by us, glad you enjoy your stay.

Kind regards,
Magda

Gourits Holiday Flats
Sebastian C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian C
Saam met vriende

Absoluut fantasties en definitief kom ons terug.

Regtig waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S
Gesin met klein kinders

This was adequate accommodation for a family of 4.

This was adequate accommodation for a family of 4 for over-night stays. On my scale of amazing, nice, okay, adequate to terrible, I would rate this as okay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M
Gesin met klein kinders

Mooi, rustig, vriendelik!

Gourits Holiday Flats is besonderse lekker plek om vakansie te gaan hou. Magda self is 'n goeie gasheer wat ons met ope arms verwelkom het. Die woonstelle is lekker groot vir die hele familie. Dit het ook 'n lekker braai en chill area! Ek gaan beslis weer 'n draai daar gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli B
Gesin met tieners

'n Veilige, rustige wegbreekdorpie om te ontspan.

Dit was 'n vinnige besluit, maar die diens was uitstekend. Dankie Magda dat jy ons so laat ontvang het. Alles was netjies en skoon. Ons sal definitief weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hallo Anneli,
Dit was 'n baie groot plesier om sulke vriendelike en gawe gaste te hê.
Bly julle het dit geniet.
Sien uit daarna dat julle weer moet kom.
Lekker aand vir julle.
Groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Fabian A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian A

Baie dankie vir die vriendelike verwelkoming.

Ons het ons tydjie terdeë geniet en sal Gourits Holiday Flats vir ons vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeie dag Kristin
Ek is baie bly julle het dit geniet. Dit was lekker om sulke pragtige gaste by ons te hê.
Ons sien uit daarna dat julle weer moet kom.
Vriendelike groete
Magda

Gourits Holiday Flats
Martie D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D

Very neat and comfortable.

We had fun and a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Beste Martie,

Dit was 'n voorreg om sulke vriendelike en aangename gaste te kon ontmoet.

Nogmaals baie dankie.

Vriendelike groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Johann D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ek het gegaan om te rus en dit het ek gekry. Die woonstel was baie netjies en die area was baie lekker stil en veilig. Dit is aan die einde van 'n doodloopstraat so daar is geen voertuie wat onnodig loop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Beste Johann,
Dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Bly julle het dit geniet.
Was lekker om sulke rustige gaste te kon he.
Groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Chandre V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gasvryheid.

Baie lekker gebly. Plek was netjies en skoon. Baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hi Chandre,
Dankie dat julle kom kuier het, was lekker om julle te ontmoet.
Bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Wimpie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie M
Gesin met tieners

'n Netjiese, moderne en goed toegeruste woonstel/huis op 'n pragtige kusdorp teen bekostigbare tariewe.

'n Baie aangename vakansie ervaring in 'n baie netjiese, moderne klinkersteen huis met so te sê alles wat mens tydens jou vakansie sal nodig kry. Ons is vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel in 'n kusdorp waar ons nog nooit van tevore was nie. Ons sal beslis weer Gouritsmond toe gaan en by Gourits Holiday Flats tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeie dag Wimpie
Ek wil net baie dankie sê dat julle by ons tuis gegaan het.
Ek is bly om te hoor julle het dit geniet.
Ons is bevoorreg om sulke vriendelike en wonderlike gaste te kon hê.
Vriendelike groete
Magda

Gourits Holiday Flats
Bernice T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice T
Gesin met klein kinders

Was lekker gewees en waarde vir geld.

Dit was net sleg dat daar nie iets was om klein kinders te keer om uit te gaan nie, daar was net 'n skuifdeur en hout deur, geen veiligheids hek nie. Ook geen wasmasjien gewees nie. Ook sleg gewees dat ons 3 gesinne was en 2 voor moes slaap waar ons almal dan ook gesit het. Sou beter gewees het as daar meer as 2 slaapkamers was waarvan ons nie geweet het nie. Die persoon wat daar kon help met wasgoed was vreeslik duur gewees en dit maak net nie sin om daar wasgoed te was nie. Lekker warm water gehad om mee te stort en die plek is baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeie dag Bernice
Dankie dat julle kom kuier het. Op ons advertensie blad wys die aantal slaapkamers en beddens aan.
Daar is ook nie n wasmasjien gelys op ons blad nie.
Miskien moes julle net n ekstra 1 slaapkamer flat ook bespreek het.
Jammer vir enige ongerief.
Vriendelike groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Rudi B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi B
Saam met vriende

Redelik.

Klein, net een klein handdoek was voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hi Rudi,
Dankie vir jou terugvoer op LekkeSlaap.
Ek wil net onder jou aandag bring dat op ons webblad sê ons dat gaste hulle eie handdoeke moet bring.
Ongelukkig het jy dit seker nie raak gelees nie.
Jammer daarvoor.
Groete
Magda

Gourits Holiday Flats
Loukie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loukie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal weer daar gaan kuier, Heerlike visvang gebied vir ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeie dag Loukie,
Dankie dat julle by ons tuis gegaan het.
Was baie lekker om sulke vriendelike gaste te ontmoet.
Dankie dat julle die plek sooo netjies gelaat het.
Vriendelike groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Mariaan T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Vriendelike ontvangs. Baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig lekker gekuier in 'n rustige omgewing.

Vriendelike en behulpsame eienaars en bure. Die eenheid is pragtig skoon en netjies, daar is egter net 1 ietsie wat ek sou verbeter - die badkamer in eenheid 4 is ongemaklik klein. Ten spyte daarvan, het ons nog steeds lekker geslaap en heerlik uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette L

Rustige, veilige verblyf.

Baie dankie Magda vir jou vriendelikheid, ons het 'n heerlike rustige vakansie gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Goeiedag Sanette,

Dit was so lekker om sulke dierbare gaste soos julle te kon huisves. Dankie dat julle die woonstel so netjies agternagelaat het.

Vriendelike groete
Magda

Gourits Holiday Flats
Reggie J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reggie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Kon jouself vir 'n verandering weer hoor dink.

Kan vollengte spieël, handdoeke voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goeie, netjiese fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige omgewing.

Verblyf is goed die rowwe rotskus is mooi. Die hengelmoontlikhede goed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gilmore H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilmore H
Saam met vriende

Lekker gebly, jammer dit was net vir 2 dae, maar ons sal beslis dit aanbeveel.

Gouritsmond is 'n lieflike plek om te ontspan, en het lanklaas so baie vriendelike mense teëgekom. Gee jou baie hoop vir ons land se toekoms. As ek oor iets moet kla sal ek sê die badkamer spieëlkassie kan net 'n bietjie groter wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Beste Gilmore,

Dankie vir sulke vriendelike gaste soos julle wat ook vriende geword het. Ek is bly dat julle dit geniet het.

Ek sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Hulene H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hulene H
Saam met vriende

Rustige, stil, fantastiese plekke om te gaan rus.

Sal dit vir enige een aanbeveel en sal graag weer wil kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dinky E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinky E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en rustige omgewing.

Het lekker gekuier en gebly! Sal enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hi Dinky,
Was n groot vorreg om sulke fantastiese gaste soos julle by ons te he.
Dankie dat julle die plek so netjies gehou het.
Sien uit daarna dat julle weer sal kom.
vriendelike groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Willem D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Gesin met tieners

Verfrissend.

Woonstelle is netjies, ons was vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna P
Gesin met klein kinders

Dit was gerieflik en die eenheid het baie spasie.

Ons was aangenaam verras om te sien hoeveel spasie daar was. Dit is baie netjies en toegerus met die nodige. Enige navrae was onmiddelik uitgesorteer. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Gesin met klein kinders

Sal beslis aanbeveel.

Baie netjies, skoon, veilig. Alles is daar wat mens benodig. Dis was ons tweede keer by Gourits Holiday flats, en sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits Holiday Flats se terugvoer

Hallo Marietjie,
Dit was 'n baie groot plesier om sulke wonderlike gaste soos julle daar te kon huisves. Bly julle het dit geniet en was tevrede, sien uit daarna om julle weer te sien. Baie dankie vir julle
ondersteuning.
Vriendelike groete,
Magda

Gourits Holiday Flats
Maretha H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

We enjoyed our stay at Gourits Holiday Flats very much. Reception was very friendly and helpful. Flat was very clean and equipped with every thing needed. I would recommend Gourits Holiday flats as it is excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel R

Thanks to Travel Ground.

Thanks to Travel Ground. We enjoy our stay so much that we stayed another 2 days. I will definitely make use of your service again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaneen B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneen B
Gesin met tieners

Rustig en ontspanne.

Die woonstel bied alles wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak. Dit is netjies, skoon en veilig. Dit is die perfekte plek om jou foon af te skakel en die natuurskoon te geniet. Van wandelroetes, visvang tot skulpies optel. Die inwoners is vriendelik en ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda S
Saam met vriende

Uitstekende verblyf.

Die plek het my verwagtinge oortref. Dit is baie netjies en het al die geriewe waarvoor mens kan vra. Al wat moontlik kan verander is daar is slegs 'n bad. Die see daar is baie sanderig en dit is 'n missie om die sand van jou lyf af te kry in die bad, maar daarmee kan 'n mens lewe. Ek sal definitief die plek aanbeveel vir enigiemand wat verblyf in die omgewing soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker.

Baie lekker gebly by Gourits Holiday Flats. Baie vriendelike diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Gesin met klein kinders

Goeie verblyf!

Die plek is baie netjies en goed toegerus. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Gesin met klein kinders

FANTASTIES!!! Sien uit na ons volgende kuiertjie by julle!!!

Skoon, netjies, veilig!!!! Dit was regtig 'n fantastiese verblyf en ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Magda, well done!! Ons het nie een oomblik gevoel of dit 'n vakansiehuis was nie, dit het soos ons "huis" gevoel. Jy kan voorwaar trots wees op hierdie eenhede. Sien julle in Desember weer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pyron I - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pyron I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and clean.

Comfortable , clean and spacious. Really a home away from home. We met the owner Magda and she is an awesome person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steentjiestraat 10, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjMWFlY2ViLWJjZTQtNDc1ZC04N2E2LTJhNWZlODUzMmVlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 10 Steentjie Street Gouritzmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.348008 21.874762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem