Gousblom Gastehuis
Opsomming van Resensie
Gielie V - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was kort, maar lekker.
Teresa O - Sep 2021
Gemiddeld
Ons was op pad om blomme te gaan kyk, kom toe op die pragtige plekkie af.
Robin P - Sep 2021
Gemiddeld
Pleasant 1 night stay!
Trevor C - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig en stil.
Lize K - Sep 2021
Gemiddeld
Blommekyk
Josephine B - Sep 2021
Gemiddeld
Kamieskroon het 'n waterprobleem. Dit maak dit bietjie ongemaklik.
Elize P - Sep 2021
Gemiddeld
Rustige omgewing.
Johan S - Sep 2021
Gemiddeld
Dit was aangenaam.
Betsie G - Sep 2021
Gemiddeld
Diens van die bestuurder was goed, maar die toerusting in die kamers is oud en aanmekaar geflans.
Janet R - Sep 2021
Gemiddeld
Was oorbespreek, dus nie die kamer gekry wat ons oorspronklik beepreek is nie. Inloopgaste bederf ongelukkig die vooraf besprekings.
Esme V - Sep 2021
Gemiddeld
Goed vir oorslaap.
Martie S - Sep 2021
Gemiddeld
Bevorder samehorigheid onder gaste.
Hanlie B - Sep 2021
Gemiddeld
'n Lekker maklike oorbly in Kammies.
Petro S - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker gekuier, maar sal eerder 'n chalet verkies het vir privaatheid en nie net 'n kamer nie.
Hennie V - Sep 2021
Gemiddeld
Teleurstellend.
Valeshia J - Sep 2021
Gemiddeld
A home away from home.
Peter G - Sep 2021
Gemiddeld
You need to sleep somewhere.
Hans N - Aug 2021
Gemiddeld
Stil omgewing
Tinus D - Aug 2021
Gemiddeld
Tevrede
Thys E - Aug 2021
Gemiddeld
Verblyf was skoon en netjies. Lugversorger het nie gewerk nie.
Carel O - Aug 2021
Gemiddeld
Netjies, goeie waarde vir geld.
Mary W - Aug 2021
Gemiddeld
Warm and friendly management. Sufficient for our flower viewing needs. Unpretentious and comfortable.
Chris B - Aug 2021
Gemiddeld
Is nie volgens beskrywing op netwerke nie.
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Hallo
Ek wil net regstelling maak u het bespreek vir 'n twin kamer en nie vir selfsorg nie. Dit is 'n gastehuis met kamers, jammer en daar is koffie en tee vir almal beskikbaar.
Paul M - Aug 2021
Gemiddeld
Een aand daar geslaap. Dit was lekker.
Edie G - Aug 2021
Gemiddeld
Onbevredigend.
Jan En Alta C - Aug 2021
Gemiddeld
Baie gesellig. Almal het saam gekuier.
Rika P - Aug 2021
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang en baie skoon.
Dedrica M - Aug 2021
Gemiddeld
Sentraal geleë vir blommekyk - heerlike aandetes.
Lizelle V - Aug 2021
Gemiddeld
Baie netjies en veilig.
Helena N - Aug 2021
Gemiddeld
Very comfortable friendly and caring
Jaco H - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtige klein dorpie, maar gastehuisdiens nie goed nie.
Nic O - Aug 2021
Gemiddeld
Net oornag
Johan V - Aug 2021
Gemiddeld
Gasvrye ontvangs met 'n ruim kamer.
Nico L - Mei 2021
Gemiddeld
Rustige bekostigbare verblyf.
Belinda W - Sep 2020
Gemiddeld
Gousblom Gastehuis is a very basic guesthouse, yet clean and comfortable.
Lees meerCharmaine B - Sep 2020
Gemiddeld
Sielskos
Anton G - Sep 2020
Gemiddeld
Gasvryheid was uitstekend.
Christa J - Sep 2020
Gemiddeld
Ons huis in Namakwa.
Patrys V - Sep 2020
Gemiddeld
Verouderde gebou wat swak waarde vir geld bied.
Lees meerJohann D - Sep 2020
Gemiddeld
Dit was baie teleurstellend.
Christo D - Sep 2020
Gemiddeld
Lekker, gasvry en billik.
Gregory B - Sep 2020
Gemiddeld
Good value for money - great host.
Marita P - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekend
Rienie J - Sep 2020
Gemiddeld
Dit was aangenaam en die gasvryheid goed.
Erica S - Sep 2020
Gemiddeld
Dit voel soos my ouma se huis.
Dries V - Sep 2020
Gemiddeld
Goed maar baie beknop sonder elektrisiteit. Ketel en yskassie!
David P - Sep 2020
Gemiddeld
Conditions and service satisfactory.
Nannette V - Sep 2020
Gemiddeld
Neat and tidy.
Paul N - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelike ontangs en 'n lekker groot ontbyt gehad.
Efraim V - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker, huislike atmosfeer en vriendelikheid ervaar.
Robert W - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelik gasvry.
Irene B - Sep 2020
Gemiddeld
Kindness and hospitality during whole stay after car breakdown.
Marli D - Sep 2020
Gemiddeld
Blommegekyk in Kamieskroon.
Lees meerHenning M - Sep 2020
Gemiddeld
Geen warm water vir badkamer!
Lees meerHelena M - Sep 2020
Gemiddeld
Lekker gerus na 'n bedrywige blommekyk dag.
Beth W - Sep 2020
Gemiddeld
Good, clean and affordable.
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Hi Beth internet are a problem in Kamieskroon that's why I dont advertise on my page for internet Poppie
Erich R - Okt 2019
Gemiddeld
Vriendelik en hulpvaardig.
Peter G - Sep 2019
Gemiddeld
Very happy.
Magrietha L - Sep 2019
Gemiddeld
Ruim en gerieflik met alles wat nodig is. Was bietjie bekommerd oor motor buite in die omgewing, maar alles het goed verloop.
Andre T - Sep 2019
Gemiddeld
Interesting and enjoyable stay in a unique town.
Hercules P - Sep 2019
Gemiddeld
Mooi netjies en gerieflik.
Louis V - Sep 2019
Gemiddeld
Redelike waarde vir geld.
Jan D - Sep 2019
Gemiddeld
Personeel was vriendelik en aandete was werklik iets besonders.
Cecilia M - Sep 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies met vriendelike diens.
Elta V - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Else V - Aug 2019
Gemiddeld
Clean and neat.
Lees meerJorina G - Aug 2019
Gemiddeld
Best you can ask for in all aspects.
Lynette P - Aug 2019
Gemiddeld
Aangename verblyf in tipiese, ou plattelandse huis.
Callie O - Aug 2019
Gemiddeld
Bietjie primitief. Te duur vir wat jy kry. Wel lekker geëet teen ekstra betaling.
Gert M D - Aug 2019
Gemiddeld
Nina does her utmost best for her guests, but the facility requires maintenance work.
Karl-heinz N - Mei 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld verblyf.
Lees meerDaniel N - Des 2018
Gemiddeld
Goedkoop, maar het nie veilig gevoel nie.
Astrid V - Okt 2018
Gemiddeld
Neat accommodation in Kamieskroon!
Vic T - Sep 2018
Gemiddeld
Baie aangename ontvangs en fasiliteite. Die ontbyt was gemiddeld, maar goed.
Patricia G - Sep 2018
Gemiddeld
The hostess was friendly and helpful.
Jean K - Sep 2018
Gemiddeld
Baie aangename verblyf in lieflike verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very pleasant stay in well appointed accommodation.
Only stayed one night but found the accommodation to be excellent, clean and tidy. Wonderful value for money as a stop over. Kitchen facilities more than adequate.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Trudi S - Sep 2018
Gemiddeld
'n Teleurstelling.
Lees meerIlden W - Sep 2018
Gemiddeld
Daar is geen moeite gespaar om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Koekie V - Sep 2018
Gemiddeld
Vriendelike, plattelandse omgewing.
Johann R - Sep 2018
Gemiddeld
Redelik, maar nie heeltemal op standaard nie. Teen 14:00 was die kamers nog nie reg nie.
Piet V - Sep 2018
Gemiddeld
Baie lekker oornagplek.
Bouke S - Sep 2018
Gemiddeld
Aangenaam, hoewel nie luuks nie.
Ernie J - Sep 2018
Gemiddeld
Baie beknop, hond lastig in die nag, toilet spoel vir ewig, seker ok vir die prys.
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Hallo Ernie, ek is jammer vir toilet se spoel. Ons probeer so ver moontlik as ons bewus is van 'n fout by iets, dit so gou as moontlik herstel. Die hond is ongelukkig die buurman se hond.
Leone M - Aug 2018
Gemiddeld
Aangename en rustige verblyf!
Louis R - Aug 2018
Gemiddeld
'n "Disaster".
Lees meerRina V - Aug 2018
Gemiddeld
Gemaklik en gerieflik.
Louise C - Aug 2018
Gemiddeld
Goeie verblyf vir blommekyk.
Wessie V - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlik gebly en wonderlike mense. Plek kort net bietjie aandag.
Lees meerMagda B - Aug 2018
Gemiddeld
Baie basies, maar skoon en netjies.
Karin M - Aug 2018
Gemiddeld
Ongelooflike gasvryheid.
Andre B - Aug 2018
Gemiddeld
Basiese geriewe om te oornag. Skoon en gerieflik.
Peter T - Aug 2018
Gemiddeld
An average stay-over place. Breakfast is included.
Lientjie J - Aug 2018
Gemiddeld
Gerieflik met baie vriendelike ontvangs.
Phillip A - Aug 2018
Gemiddeld
Sal nie weer daar bly nie.
Tolla G - Aug 2018
Gemiddeld
Swak.
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Hallo, Ek is baie jammer oor jou ontsteltenis oor kamer, ek verstaan nie want al die kamer het hangplek met hangers. Hoekom daar rond gehardloop was vir plek weet ek nie want daar was n kamer vir u. Jammer oor ongerief ek gee beslis om vir my plek en gaste daarom vra ek so min en ontbyt is nog ingesluit.
Geseende dag,
Poppie
Hein K - Aug 2018
Gemiddeld
Value for money.
Elsie E - Aug 2018
Gemiddeld
Die gasvrou het ons hartlik ontvang. Kos was heerlik. Kamer was netjies en bed was heerlik sag.
Eloise P - Aug 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies, vriendelik. Sal aanbeveel aan ander.
Danie C - Aug 2018
Gemiddeld
Uiters teleurgesteld.
Lees meerZelda H - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was net wat ons nodig gehad het.
Laetitia F - Jul 2018
Gemiddeld
Goed.
Myron H - Jun 2018
Gemiddeld
Dit was 'n baie ontspannende huislike verblyf wat mens so op 'n mense se gemak laat voel het.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was a very relaxed and home-like place at which we felt totally at ease.
It was a lovely stay and the lady that helped was extremely hospitable and willing to accommodate our short notice requests.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Judith P - Mei 2018
Gemiddeld
A great overnight stop.
Gert O - Apr 2018
Gemiddeld
Verblyf van een nag in afwagting van res van geselskap.
Monita B - Mrt 2018
Gemiddeld
Gemaklik en vriendelike mense met baie lekker kos!
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Baie bly jul was gelukkig
Groete Poppie
Ria K - Des 2017
Gemiddeld
Baie vriendelik en gasvry. Lekker aandete.
Willem L - Okt 2017
Gemiddeld
Kos was lekker.
Piet V - Okt 2017
Gemiddeld
Baie ontspannend.
Ursula S - Okt 2017
Gemiddeld
Nie wat ons verwag het nie.
Rian E - Sep 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly, baie dankie!
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waal-straat 95, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom