Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gousblom Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 95, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gousblom Gastehuis bied warm, gasvrye verblyf in die dorpie, Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon is min of meer in die middel van Namakwaland wat in die lente oortrek is met veldblomme.

Dié gastehuis bied verblyf in 2-enkelbedkamers of dubbelkamers met en suite-badkamers, en 'n selfsorg-kamer. Elke kamer beskik oor koffie- en teemaakgeriewe.

In die gaste-sitkamer is daar 'n TV met DStv. Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus en buite is daar braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 162 resensies vir Gousblom Gastehuis
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Eduard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 298

Jaar gelys 7

Ligging

  • De Waal-straat 95, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gousblom Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 95, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhZTIyNDFiLWI2MWMtNGVkZS05NGE3LTFjYTQ2MWU2ZmRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 162 5 1 4 95 De Waal Street Kamieskroon 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.210614 17.932479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem