Gouveia Guesthouse
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kaunda 42, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gouveia Guesthouse is in die noordelike voorstede van Bloemfontein en is slegs 5 km vanaf die N1.
Daar is verblyf in 4 eenhede wat elk plek het vir 3 tot 4 gaste, sowel as in die hoofhuis wat plek het vir 4 gaste.
Gouveia 1 het ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n en suite-badkamer. Casa Gouveia 2 het ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n en suite-badkamer. Casa Gouveia 3 het ’n koningingrootte-bed en ’n enkelbed, en die en suite-badkamer het ’n stort. Die kamer het ’n goed toegeruste kombuisie.
Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers, ’n badkamer, ’n leefarea en ’n kombuis. Albei die slaapkamers het ’n koningingrootte-bed. Die badkamer het ’n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is met ’n stoof, oond, dubbelyskas-vrieskas, broodrooster, ketel en ontbythoekie toegerus. Die leefarea het gerieflike banke en ’n TV teen die muur. Die eetarea het ’n etenstafel met 6 sitplekke en ’n kaggel.
Daar is ’n gemeenskaplike lapa-area met braaigeriewe en ’n swembad.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kenneth Kaunda 42, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Gouveia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bayswater Naval Hill Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kaunda 42, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom